所属专辑:Suid-Afrika, jou hart is weer myne (Afrikaans Edition - Remastered)
歌手: Heintje Simons
时长: 02:55
Dit is te goed om waar te wees (Remastered) - Heintje Simons[00:00:00]
Jou ja woord het ek pas van jou gekry[00:00:08]
Dit is te goed om waar te wees[00:00:12]
Ek voel so bly dat jy aan my behoort[00:00:18]
Dit is te goed om waar te wees[00:00:22]
Is dit werklikheid[00:00:28]
Hierdie saligheid[00:00:30]
Om te weet jy dink ook aan my[00:00:32]
Nou weet ek waarom ek so rustloos was[00:00:36]
Ek het maar net gesoek na[00:00:40]
Jou na jou na jou jou jou jou[00:00:42]
Nooit was ek ooit so gelukkig nie[00:00:47]
Dit is te goed om waar te wees[00:00:50]
Jy gee my lewe weer betekenis[00:00:56]
Dit is te goed om waar te wees[00:01:00]
Oral oor het ek 'n maat gesoek[00:01:06]
Iemand wat my sou verstaan[00:01:10]
Eensaamheid het ek so goed geken[00:01:14]
En nou eintlik is jy hier[00:01:18]
Jy het gesê jy het my lief[00:01:28]
Dit is te goed om waar te wees[00:01:38]
Vir my is daar net een dis jy alleen[00:01:44]
Ek dink net aan jou elke dag[00:01:48]
Niks kan ooit swaarder as om vir jou te wag[00:01:52]
Maar jou antwoord aan my was[00:01:56]
Ja o ja o ja ja ja ja[00:01:59]
Nooit was ek ooit so gelukkig nie[00:02:03]
Dit is te goed om waar te wees[00:02:06]
Die mooiste meisiekind sê sy het my lief[00:02:13]
Dit is te goed om waar te wees[00:02:16]
Ek het haar lief en sy vir my[00:02:24]
Ons gaan nou saam die toekoms in[00:02:32]
Ons gaan nou saam die toekoms in[00:02:40]
Ons gaan nou saam die toekoms in[00:02:48]