所属专辑:各国国歌演唱版
歌手: 群星
时长: 01:15
uit die diepte van ons see,[00:00:05]
oor ons ewige gebergtes[00:00:11]
waar die kranse antwoord gee.[00:00:18]
deur ons vêr verlate vlaktes[00:00:24]
met die kreun van ossewa.[00:00:30]
ruis die stem van ons geliefde,[00:00:35]
van ons land suid-afrika.[00:00:42]
ons sal antwoord op jou roepstem,[00:00:47]
ons sal offer wat jy vra:[00:00:53]
ons sal lewe, ons sal sterwe,[00:00:59]
ons vir jou, suid-afrika.[00:01:06]