• 转发
  • 反馈

《Jy’s die Girl》歌词


歌曲: Jy’s die Girl

所属专辑:20 Goue Treffers

歌手: Die Campbells

时长: 03:37

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Jy’s die Girl

Jy's die Girl - Die Campbells[00:00:00]

Written by:Don Kelly[00:00:01]

Jy's die girl van wie ek droom[00:00:04]

Jy's die garing in my broek se soom[00:00:07]

Jy's die girl van wie ek sing[00:00:12]

Jy's die een wat vir my vetkoek bring[00:00:14]

Kan 'n man kan 'n man dan nie[00:00:19]

'N bietjie bietjie lief kry nie[00:00:22]

Luister na my bokkie as ek sê[00:00:26]

Ah ah ah[00:00:32]

Jy's die girl vir my[00:00:33]

Jy's die een wat in my hart kom bly[00:00:36]

Jy's die girl vir my[00:00:40]

Jy laat my lekker tot in my tone kry[00:00:44]

Jy's die girl vir my[00:00:47]

Jy's die een wat in my hart kom bly[00:00:51]

Jy's die girl vir my[00:00:55]

Jy laat my lekker tot in my tone kry[00:00:58]

Jy's die girl na wie ek soek[00:01:04]

Jy's die cherrie op my chocolate-koek[00:01:07]

Jy's die girl van wie ek sing[00:01:12]

Jy's die een wat vir my koffie bring[00:01:15]

Kan 'n man kan 'n man dan nie[00:01:19]

'N bietjie bietjie lief kry nie[00:01:22]

Luister na my bokkie as ek sê[00:01:26]

Ah ah ah[00:01:31]

Jy's die girl vir my[00:01:33]

Jy's die een wat in my hart kom bly[00:01:37]

Jy's die girl vir my[00:01:40]

Jy laat my lekker tot in my tone kry[00:01:44]

Jy's die girl vir my[00:01:47]

Jy's die een wat in my hart kom bly[00:01:51]

Jy's die girl vir my[00:01:55]

Jy laat my lekker tot in my tone kry[00:01:58]

Jy's die girl na wie ek soek[00:02:04]

Jy's die suiker in my pannekoek[00:02:07]

Jy's die girl wat liefde bring[00:02:11]

Jy's die rede hoekom ek so sing[00:02:15]

Ah ah ah[00:02:19]

Jy's die girl vir my[00:02:20]

Jy's die een wat in my hart kom bly[00:02:24]

Jy's die girl vir my[00:02:27]

Jy laat my lekker tot in my tone kry[00:02:31]

Jy's die girl vir my[00:02:35]

Jy's die een wat in my hart kom bly[00:02:38]

Jy's die girl vir my[00:02:42]

Jy laat my lekker tot in my tone kry[00:02:45]

Jy's die girl vir my[00:02:49]

Jy's die een wat in my hart kom bly[00:02:53]

Jy's die girl vir my[00:02:56]

Jy laat my lekker tot in my tone kry[00:03:00]

Jy's die girl vir my[00:03:33]