歌手: HELMUT LOTTI
时长: 02:51
My Sarie Marais is zo ver van my hart [00:00:11]
Maar 'k hoop om haar weer te sien [00:00:15]
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon [00:00:20]
Nog voor die oorlog het begin [00:00:25]
O bring my trug na die ou Transvaal [00:00:29]
Daar waar my Sarie woon [00:00:34]
Daar onder in die mielies by die groen doringboom [00:00:40]
Daar woon my Sarie Marais [00:00:44]
Daar woon my Sarie Marais[00:00:49]
Ek was so bang dat die Kakies my sou vang [00:00:55]
En ver oor die see wegstuur;[00:00:59]
Toe vlug ek na die kant van die Upingtonse sand[00:01:01]
Daar onder langs die Grootrivier [00:01:08]
O bring my trug na die ou Transvaal [00:01:13]
Daar waar my Sarie woon [00:01:17]
Daar onder in die mielies by die groen doringboom [00:01:23]
Daar woon my Sarie Marais [00:01:27]
Daar woon my Sarie Marais[00:01:33]
Verlossing het gekom en die huistoe gaan was daar [00:01:37]
Terug na die on Transvaal;[00:01:42]
My liewelingspersoon sal seker ook daar wees[00:01:46]
Om my met 'n kus beloon [00:01:51]
O bring my trug na die ou Transvaal [00:01:56]
Daar waar my Sarie woon [00:02:01]
Daar onder in die mielies by die groen doringboom [00:02:05]
Daar woon my Sarie Marais[00:02:11]
Daar onder in die mielies[00:02:15]
By die groen doringboom [00:02:20]
Daar woon my Sarie Marais[00:02:25]