• 转发
  • 反馈

《Bikini》歌词


歌曲: Bikini

所属专辑:Klein Bietjie Liefde

歌手: Die Campbells

时长: 03:01

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Bikini

Bikini - Die Campbells[00:00:00]

Written by:Anton Myburgh[00:00:00]

Bikini bikini[00:00:01]

Bikini bikini[00:00:08]

Sal jy saam met my n vis gaan vang[00:00:14]

Die hele naweek daar op baberspan[00:00:17]

Los jou boetie by die huis[00:00:21]

Ek wil jou n ding gaan wys[00:00:24]

Sal jy saam met my n vis gaan vang[00:00:25]

Ek het n eenman tentjie saam gebring[00:00:29]

En as dit koud word kan ons daarin spring[00:00:32]

Op die radio se kurt darren[00:00:36]

Hy se hy voel so alleen leen leen leen[00:00:40]

Ek wil jou lyf in n bikini sien[00:00:44]

Ek wil jou bene in mini sien[00:00:47]

Ek weet daars baie visse in die dam[00:00:51]

Maar sal ek jou kan vang sal ek jou kan vang[00:00:55]

Ek wil jou lyf in n bikini sien[00:00:59]

Ek wil jou bene in n mini sien[00:01:02]

Ek wil my hande om daai lyfie kry[00:01:06]

Kom jy saam met my[00:01:10]

Ek speel vir ons n ou elvis plaat[00:01:14]

Dan kan ons wakker bly tot baie laat[00:01:17]

En dan spring ek op as katrolle praat[00:01:21]

Sal jy saam my n vis gaan vang[00:01:25]

Ek wil jou lyf in n bikini sien[00:01:29]

Ek wil jou bene in n mini sien[00:01:32]

Ek weet daars baie visse in die dam[00:01:36]

Maar sal ek jou kan vang sal ek jou kan vang[00:01:40]

Ek wil jou lyf in n bikini sien[00:01:44]

Ek wil jou bene in n mini sien[00:01:47]

Ek wil my hande om daai lyfie kry[00:01:51]

Kom jy saam met my[00:01:55]

Kom jy saam met my[00:02:10]

Jy kan saam met my die vispap brei[00:02:14]

Dalk kan ons n ou grote kry[00:02:17]

Asseblief se net-net ja[00:02:21]

As ek jou n keer gaan vra[00:02:23]

Sal jy saam met my n vis gaan vang[00:02:25]

Ek wil jou lyf in n bikini sien[00:02:29]

Ek wil jou bene in n mini sien[00:02:32]

Ek weet daars baie visse in die dam[00:02:36]

Maar sal ek jou kan vang sal ek jou kan vang[00:02:40]

Ek wil jou lyf in n bikini sien[00:02:44]

Ek wil jou bene in n mini sien[00:02:47]

Ek wil my hande om daai lyfie kry[00:02:51]

Kom jy saam met my[00:02:55]