所属专辑:Dankie/Thank You Suid Afrika
歌手: Patrizio Buanne
时长: 02:45
Kinders Van Die Wind - Patrizio Buanne[00:00:00]
Ek ken n ou ou liedjie[00:00:23]
Van lewenswel en wee[00:00:28]
Van lank vergane skepe in[00:00:33]
Die kelders van die see[00:00:38]
Die woorde is vergete[00:00:46]
En tog die deuntjie draal[00:00:51]
Soos vaag onthoude grepies uit[00:00:56]
N baie ou verhaal[00:01:01]
Van swerwers sonder rigting[00:01:06]
Van soekers wat nooit vind[00:01:11]
En eindelik was almal maar[00:01:17]
Net kinders van die wind[00:01:22]
Gesigte drome name[00:01:29]
Is deur die wind verwaai[00:01:34]
En waarheen al die woorde is[00:01:40]
Sou net n kind kon raai[00:01:44]
Swerwers sonder rigting[00:01:50]
Soekers wat nooit vind[00:01:55]
En eindelik was almal maar[00:02:00]
Kinders van die wind[00:02:05]
En eindelik was almal maar[00:02:10]
Kinders van die wind[00:02:16]
En eindelik was almal maar[00:02:20]
Kinders van die wind[00:02:25]
Kinders van die wind[00:02:31]