所属专辑:Dankie/Thank You Suid Afrika
歌手: Patrizio Buanne
时长: 03:47
Kaptein (船长) - Patrizio Buanne (帕吉欧)[00:00:00]
Kaptein kaptein kaptein[00:00:00]
Kaptein kaptein kaptein[00:00:08]
Kaptein span die seile[00:00:15]
Kaptein sy is myne[00:00:19]
Daar waar die son opkom[00:00:22]
Daar oor die horison wag sy vir my[00:00:24]
Kaptein span die seile[00:00:30]
Kaptein sy is myne daar waar die son gaan lê[00:00:33]
Het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh[00:00:39]
Sy wag vir my vir my vir my vir my[00:00:44]
Eendag lankgelede[00:00:49]
In my drome[00:00:52]
Was daar n girl soos jy en sy was ver te mooi vir my[00:00:54]
Daar was n eiland vol meisies[00:01:03]
In bikinis en almal lyk soos jy[00:01:07]
En dit was ver te veel vir my[00:01:12]
Kaptein span die seile[00:01:18]
Kaptein sy is myne[00:01:21]
Daar waar die son opkom[00:01:25]
Daar oor die horison wag sy vir my[00:01:27]
Kaptein span die seile[00:01:33]
Kaptein sy is myne daar waar die son gaan lê[00:01:36]
Het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh[00:01:42]
Sy wag vir my[00:01:47]
Eendag op n reë ndag ons alleendag[00:01:51]
Dit was net ek en jy[00:01:57]
Ons het mekaar in n droom gekry[00:02:00]
Daar was n eiland vol kinders by dosyne[00:02:06]
En almal lyk soos jy[00:02:12]
En dit was mooier as mooi vir my[00:02:15]
Kaptein span die seile[00:02:21]
Kaptein sy is myne[00:02:24]
Daar waar die son opkom[00:02:28]
Daar oor die horison wag sy vir my[00:02:30]
Kaptein span die seile[00:02:35]
Kaptein sy is myne daar waar die son gaan lê[00:02:39]
Het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh[00:02:44]
Sy wag vir my[00:02:49]
Kaptein ek wens jy wil my hoor[00:02:55]
Kaptein ek wens jy wil ek gaan my droom verloor[00:03:02]
Kaptein span die seile[00:03:10]
Kaptein sy is myne[00:03:14]
Daar waar die son opkom[00:03:18]
Daar oor die horison wag sy vir my[00:03:20]
Kaptein span die seile[00:03:25]
Kaptein sy is myne daar waar die son gaan lê[00:03:29]
Het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh[00:03:34]
Sy wag vir my[00:03:39]
Sy wag vir my[00:03:43]