• 转发
  • 反馈

《Getoor》歌词


歌曲: Getoor

所属专辑:Die Platinum Reeks

歌手: Fredi Nest

时长: 03:11

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Getoor

Getoor (蛊惑) - Fredi Nest[00:00:00]

Written by:Fredi Nest[00:00:03]

Het jy 'n besem en 'n hoed en 'n kat gekry[00:00:07]

Ek sê nie jy's 'n heks nie maar sê vir my[00:00:11]

Hoe kon ek my hart sommer so verloor[00:00:15]

Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor[00:00:19]

Jy het my getoor[00:00:23]

Ek het my hart verloor[00:00:26]

En nou is ek getoor[00:00:30]

Jy sit goeters aan jou naels dit lyk baie mooi[00:00:35]

Sit mascara aan jou oë en verf jou lippies rooi[00:00:39]

Jou mini rokkies dra die het my byna dood[00:00:43]

Dit maak elke keer dat ek in goed vasloop[00:00:46]

Het jy 'n besem en 'n hoed en 'n kat gekry[00:00:50]

Ek sê nie jy's 'n heks nie maar sê vir my[00:00:54]

Hoe kon ek my hart sommer so verloor[00:00:58]

Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor[00:01:02]

Jy het my getoor[00:01:06]

Ek het my hart verloor[00:01:09]

En nou is ek getoor[00:01:13]

Jou boetie wil my slaan hy sê hy't lus vir my[00:01:18]

Hy sê ek's hospital toe as hy my net kan kry[00:01:22]

Jou mama dink ek's oulik maar jou pa is taai[00:01:26]

En ek val uitmekaar as jy jou heupies swaai[00:01:30]

Het jy 'n besem en 'n hoed en 'n kat gekry[00:01:33]

Ek sê nie jy's 'n heks nie maar sê vir my[00:01:37]

Hoe kon ek my hart sommer so verloor[00:01:41]

Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor[00:01:45]

Jy het my getoor[00:01:48]

Ek het my hart verloor[00:01:52]

En nou is ek getoor[00:01:56]

Lipstick en mascara en blinkgoed in jou hare[00:02:01]

Diamantjies in jou naeltjie en 'n vlinder op jou bors[00:02:05]

'N man is nie 'n klip nie al woon hy teen 'n berg[00:02:08]

En ek val uitmekaar uit as jy my met jou lippies terg[00:02:12]

Het jy 'n besem en 'n hoed en 'n kat gekry[00:02:16]

Ek sê nie jy's 'n heks nie maar sê vir my[00:02:20]

Hoe kon ek my hart sommer so verloor[00:02:24]

Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor[00:02:28]

Het jy 'n besem en 'n hoed en 'n kat gekry[00:02:31]

Ek sê nie jy's 'n heks nie maar sê vir my[00:02:35]

Hoe kon ek my hart sommer so verloor[00:02:39]

Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor[00:02:43]

Jy het my getoor[00:02:46]

Ek het my hart verloor[00:02:50]

En nou is ek getoor[00:02:54]

Ek het my hart verloor[00:02:58]

En nou is ek getoor[00:03:01]