所属专辑:Bloom
歌手: Dana Winner
时长: 04:11
Lied Van Hoop - Dana Winner (丹娜·云妮)[00:00:00]
As die storm wolke verdwyn[00:00:17]
Sal die son weer kom skyn[00:00:21]
Dis n koue seisoen[00:00:24]
Wat in my hart ontvries[00:00:26]
Uit 'n moederskoot gedoop[00:00:31]
Is die tekens van hoop[00:00:34]
Seisoene vasgevang[00:00:38]
In die emosie van tyd[00:00:40]
Kom weer kom wind[00:00:44]
Jaag die wolke aan[00:00:47]
Die son sal skyn[00:00:51]
Diep binne in my[00:00:54]
Kom sing kom dans[00:00:58]
Laat jou hande juig[00:01:01]
Steek die fakkels aan[00:01:04]
Laat vreugdes vure brand[00:01:07]
As die wereld draai om sy as[00:01:23]
En die mense sy voorspoed verraai[00:01:26]
Die melkweg se lyn in[00:01:29]
Die donkernag verdwyn[00:01:31]
Kryt kerse wat ontplof[00:01:36]
Gesiggies verdof[00:01:40]
Genadelose dade van die tyd[00:01:43]
Kom weer kom wind[00:01:49]
Jaag die wolke aan[00:01:52]
Die son sal skyn[00:01:56]
Diep binne in my[00:01:59]
Kom sing kom dans[00:02:03]
Laat jou hande juig[00:02:06]
Steek die fakkels aan[00:02:09]
Laat vreugdes vure brand[00:02:12]
Lig jou vredesvlag omhoog[00:02:28]
Laat jou liggie helder skyn[00:02:31]
Spreek woorde van hoop[00:02:34]
Dis tyd om jou man te staan[00:02:36]
Vroue families en kinders[00:02:41]
Herenig in geloof[00:02:45]
Bly volhard en brand 'n kers[00:02:48]
Van hoop[00:02:52]
Kom weer kom wind[00:02:54]
Jaag die wolke aan[00:02:58]
Die son sal skyn[00:03:01]
Diep binne in my[00:03:04]
Kom sing kom dans[00:03:08]
Laat jou hande juig[00:03:11]
Steek die fakkels aan[00:03:15]
Laat vreugdes vure brand[00:03:18]
Jaag die wolke aan[00:03:22]
Die son sal skyn[00:03:25]
Diep binne in my[00:03:29]
Kom sing kom dans[00:03:32]
Laat jou hande juig[00:03:35]
Steek die fakkels aan[00:03:39]
Laat vreugdes vure brand[00:03:42]