所属专辑:Country Happiness, Vol. 3
歌手: Jim Reeves
时长: 02:43
Beatin' on the Ding Dong - Jim Reeves (吉姆·里夫斯)[00:00:00]
Written by:Bob Shelton/Idell Shelton[00:00:00]
Ding dong [00:00:09]
Sing die klokke vir die maan[00:00:12]
Ding dong [00:00:19]
Nag is hier en ek moet gaan[00:00:21]
Afskeid is swaar maar my liefling[00:00:28]
Laat dit net tydelik wees [00:00:37]
Neem hierdie roos as 'n teken[00:00:47]
Dat ek beloof jou trou te wees[00:00:55]
Ding dong [00:01:05]
Roep die klokke jou en my[00:01:07]
Ding dong [00:01:14]
Liefdes ure is verby [00:01:16]
Afskeid is swaar maar my liefling[00:01:41]
Laat dit net tydelik wees [00:01:50]
Neem hierdie roos as 'n teken[00:01:59]
Dat ek beloof jou trou te wees[00:02:08]
Ding dong roep die klokke jou en my[00:02:17]
Ding dong liefdes ure is verby[00:02:26]