所属专辑:20 Goue Treffers
歌手: Patricia Lewis
时长: 03:08
Doodgewoon - Patricia Lewis[00:00:00]
Lyricist:C. Carter/A. Anderson/J. Els[00:00:04]
Composer:C. Carter/A. Anderson/J. Els[00:00:08]
N Liedjie speel op die radio[00:00:13]
Tussen die voorhuis saam met jou[00:00:16]
Nog 'n week is weer verby[00:00:19]
En die naweek lê voor[00:00:21]
As ek en jy soms bietjie dorp toe ry[00:00:25]
Dan lag en praat ons die tyd verby[00:00:28]
Ek hou van jou want jy's maar net doodgewoon[00:00:32]
Doodgewone man kry 'n salaris[00:00:37]
Doodgewone man wat altyd daar is[00:00:40]
Die lewe gaan maar sy gewone gang[00:00:44]
Gee vir my 'n doodgewone man[00:00:47]
Al die wêreld en al sy rykdom[00:00:50]
En die mense wat net wil oorkom[00:00:53]
As jy by my bly is ek tevrede[00:00:56]
Al dink die hele wêreld jy is doodgewoon[00:00:59]
Jy's stil en sterk en jy is weer by my[00:01:05]
Die jare vlieg soos in my droom verby[00:01:08]
Kinders gister klim vandag 'n skildblaar boot[00:01:11]
Ek kyk na jou en sien jou ouer word[00:01:17]
Die lewe is so bitter koud[00:01:20]
Ek's lief vir jou want jy is steeds maar doodgewoon[00:01:24]
Doodgewone man kry 'n salaris[00:01:29]
Doodgewone man wat altyd daar is[00:01:32]
Die lewe gaan maar sy gewone gang[00:01:36]
Gee vir my 'n doodgewone man[00:01:39]
Al die wêreld en al sy rykdom[00:01:42]
En die mense wat net wil oorkom[00:01:45]
As jy by my bly is ek tevrede[00:01:48]
Al dink die hele wêreld jy is doodgewoon[00:01:51]
Doodgewone man kry 'n salaris[00:02:21]
Doodgewone man wat altyd daar is[00:02:24]
Die lewe gaan maar sy gewone gang[00:02:28]
Gee vir my 'n doodgewone man[00:02:31]
Al die wêreld en al sy rykdom[00:02:34]
En die mense wat net wil oorkom[00:02:37]
As jy by my bly is ek tevrede[00:02:40]
Al dink die hele wêreld jy is doodgewoon[00:02:43]
As jy by my bly is ek tevrede[00:02:47]
Al dink die hele wêreld jy is doodgewoon[00:02:50]
As jy by my bly is ek tevrede[00:02:53]
Al dink die hele wêreld jy is doodgewoon[00:02:56]
Doodgewoon[00:03:04]