所属专辑:Jy is my liefling
歌手: Jim Reeves
时长: 01:45
Jy Is My Liefling - Jim Reeves[00:00:01]
Jy is my liefling en ek is so bly[00:00:09]
Hier die tyd is verby en jy wag nou vir my[00:00:16]
Daar by jou woning sien ek weer die lug[00:00:23]
En ek weet jy my liefling is terug[00:00:31]
As die maan opkom oor die velde[00:00:39]
En die sterretjies skyn in die lug[00:00:46]
Dan voel ek so lief vir die wêreld[00:00:53]
O ek weet my liefling is nou terug[00:01:01]
Jy is my liefling en ek kom vanaand[00:01:09]
Met die pad deur die land [00:01:16]
Deur die hek by die rant[00:01:20]
Hier by Oom Willem hoor jy die geblaf[00:01:24]
En jy hoor nou die draf van my perd[00:01:31]