• 转发
  • 反馈

《Beskerm-engel》歌词


歌曲: Beskerm-engel

所属专辑:20 Goue Treffers

歌手: Ricus Nel

时长: 03:32

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Beskerm-engel

Beskerm-engel - Ricus Nel[00:00:00]

As die mure om jou klein raak[00:00:16]

En stil wees by jou nes maak[00:00:23]

En niemand hul oor jou traak[00:00:30]

Weet dat ek altyd oor jou waak[00:00:37]

As jy alleen is dans met my[00:00:44]

As jy onseker is vra my[00:00:51]

As jy moeg is rus by my[00:00:57]

As jy bly is lag vir my[00:01:00]

As jy reg is kom na my[00:01:04]

As die golwe om jou hoog raak[00:01:16]

En jou skuit se bodem oop kraak[00:01:23]

En doods angs jou siel aan raak[00:01:30]

Weet dat ek altyd oor jou waak[00:01:38]

As jy alleen is dans met my[00:01:45]

As jy onseker is vra my[00:01:52]

As jy moeg is rus by my[00:01:57]

As jy bly is lag vir my[00:02:01]

As jy reg is kom na my[00:02:05]

As jou tree begin kort raak[00:02:13]

En jou lewens jare lank raak[00:02:20]

En mooi herinneringe jou hart vol maak[00:02:28]

Sal ek jou nog myne maak[00:02:35]

As jy alleen is dans met my[00:02:42]

As jy onseker is vra my[00:02:49]

As jy moeg is rus by my[00:02:54]

As jy bly is lag vir my[00:02:58]

As jy reg is kom na my[00:03:02]

As jy reg is kom na my[00:03:10]