• 转发
  • 反馈

《Verreland(Far Away)》歌词


歌曲: Verreland(Far Away)

所属专辑:Gypsy Heart, Vol. 1

歌手: Jim Reeves

时长: 02:14

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Verreland(Far Away)

Verreland(Far Away) - Jim Reeves (吉姆·里夫斯)[00:00:00]

Daar's 'n ver verre land skone land[00:00:13]

Waar die sonlig so rein helder skyn [00:00:19]

Dis 'n droomland vir my wat my hart en siel bekoor [00:00:25]

En ek weet ek moet antwoord[00:00:32]

As ek daardie roepstem hoor:[00:00:34]

Vaderland Dis so ver hiervandaan;[00:00:38]

Dis nou tyd sê vaarwel [00:00:44]

Ek moet gaan ek moet gaan ek moet gaan [00:00:47]

Oor die see wil ek reis na 'n ver paradys[00:00:56]

Waar die branders bruis en oestydwinde suis[00:01:02]

Daardie ver verre land lok my aan [00:01:09]

Hier kan ek nie versuim ek moet gaan [00:01:15]

Ek moet gaan ek moet gaan [00:01:21]

Oor die see wil ek reis na 'n ver paradys[00:01:40]

Waar die branders bruis en oestydwinde suis[00:01:46]

Daardie ver verre land lok my aan [00:01:52]

Hier kan ek nie versuim [00:01:58]

Ek moet gaan ek moet gaan ek moet gaan[00:02:01]