[00:00:00] Meisie Ferguson (弗格森女孩) - Snotkop [00:00:08] // [00:00:08] Meisie was 'n aster wat die plaas goed ken [00:00:11] 这个女孩很懂经营农场 [00:00:11] Ja sy't van kleins af al die beeste op die naam geken [00:00:14] 没错 所有的牛她都已经熟悉了 [00:00:15] Meisie het geweet hoe om 'n bul te tem [00:00:19] 她知道如何驯服一头公牛 [00:00:19] En op die skou het sy mos altyd eerste prys gewen [00:00:22] 在秀场上 她总是艳压群芳 拔得头筹 [00:00:22] En sy't die mooiste bene op die hele dorp [00:00:26] 整个镇上 她的腿最细最美 [00:00:26] En as sy stap deur die lande kyk die skape op [00:00:30] 当她走在乡间 绵羊也忍不住抬头看 [00:00:31] Sy't niks gelike van bak en brou en brei [00:00:34] 她对烘焙 酿酒和织衣都不感兴趣 [00:00:35] Sy wou net heeldag lank die trekker ry [00:00:38] 只想整天开拖拉机 [00:00:39] Sy ploeg my lande dat die stof so staan [00:00:41] 她是耕地的一把好手 [00:00:41] En dan die boere wil weet hey wat's haar naam [00:00:45] 农夫们都想知道她叫啥 [00:00:45] Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson [00:00:49] 我叫她弗格森小姐 [00:00:49] Want ek's haar John John John John Deere [00:00:53] 因为我就是她的约翰迪尔 [00:00:54] Sy pluk die perskes met 'n kort jean aan [00:00:57] 她穿着短裤捡桃子 无比性感 [00:00:57] En by die koöperasie vra hy hey wat's haar naam [00:01:01] 闲谈时 有人问她叫啥 [00:01:01] Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson [00:01:04] 我叫她弗格森小姐 [00:01:04] Want ek's haar John John John John Deere [00:01:09] 因为我就是她的约翰迪尔 [00:01:09] Ek's haar John John John John Deere [00:01:12] 我就是她的约翰迪尔 [00:01:28] Meisie het geboer was 'n Vrystaat nooi [00:01:32] 她受邀前往自由之都 [00:01:32] En sy's die dogter van oom Tokkie ja sy was te mooi [00:01:35] 她是汤姆叔叔的女儿 没错 她实在太迷人了 [00:01:36] Meisie het geweet hoe om 'n skaap te skeer [00:01:39] 她知道如何剪羊毛 [00:01:39] En haar appels was die mooiste in die hele streek [00:01:43] 在这一带 她的美臀无疑是最诱人的 [00:01:43] En al die manne hou haar dop as sy die land bewerk [00:01:47] 她耕种的时候 男人们都目不转睛 [00:01:47] Jy sien net Hilux bakkies by die plaas se hek [00:01:50] 只有在农场门口 你才能看到希克斯巴基 [00:01:52] Sy't niks gelike van bak en brou en brei [00:01:54] 她对烘焙 酿酒和织衣都不感兴趣 [00:01:55] Sy wou net heeldag lank die trekker ry [00:01:58] 只想整天开拖拉机 [00:01:59] Sy ploeg my lande dat die stof so staan [00:02:02] 她是耕地的一把好手 [00:02:02] En dan die boere wil weet hey wat's haar naam [00:02:06] 农夫们都想知道她叫啥 [00:02:06] Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson [00:02:10] 我叫她弗格森小姐 [00:02:10] Want ek's haar John John John John Deere [00:02:14] 因为我就是她的约翰迪尔 [00:02:14] Sy pluk die perskes met 'n kort jean aan [00:02:17] 她穿着短裤捡桃子 无比性感 [00:02:17] En by die koöperasie vra hul hey wat's haar naam [00:02:21] 闲谈时 有人问她叫啥 [00:02:21] Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson [00:02:25] 我叫她弗格森小姐 [00:02:25] Want ek's haar John John John John Deere [00:02:29] 因为我就是她的约翰迪尔 [00:02:29] Ek's haar John John John John Deere [00:02:33] 我就是她的约翰迪尔 [00:02:49] Sy ploeg my lande dat die stof so staan [00:02:52] 她是耕地的一把好手 [00:02:52] En dan die boere wil weet hey wat's haar naam [00:02:56] 农夫们都想知道她叫啥 [00:02:56] Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson [00:03:00] 我叫她弗格森小姐 [00:03:00] Want ek's haar John John John John Deere [00:03:04] 因为我就是她的约翰迪尔 [00:03:05] Sy pluk die perskes met 'n kort jean aan [00:03:07] 她穿着短裤捡桃子 无比性感 [00:03:07] En by die koöperasie vra hul hey wat's haar naam [00:03:11] 闲谈时 有人问她叫啥 [00:03:11] Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson [00:03:15] 我叫她弗格森小姐 [00:03:15] Want ek's haar John John John John Deere 404

404,您请求的文件不存在!