• 转发
  • 反馈

《Sjoe-Sjoe》歌词


歌曲: Sjoe-Sjoe

所属专辑:Grootste Platinum Treffers

歌手: Die Campbells

时长: 03:11

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Sjoe-Sjoe

Sjoe-Sjoe (Live) - Die Campbells[00:00:00]

Written by:Sidney Simien/Sarah Theron[00:00:00]

Sjoe sjoe[00:00:01]

Sjoe sjoe[00:00:03]

Daai rokkie sit sjoe sjoe[00:00:28]

Jou bene lyk oe oe[00:00:31]

Dis genoeg om oor te sing[00:00:34]

En te droom as ek doe doe[00:00:36]

Daai rokkie sit sjoe sjoe[00:00:39]

My hart klop oe oe[00:00:42]

Ek weet vir my is jy die een[00:00:44]

My liefling doe doe[00:00:47]

Die baan is oopgetrap die poeier dik gestrooi[00:00:50]

Mooiste liggies wat flikker in helder blou en rooi[00:00:56]

Die manne by die bar kyk ons aan vanaand[00:01:01]

Die ouens sê net sjoe sjoe en jy gee my jou hand[00:01:07]

Daai rokkie sit sjoe sjoe[00:01:12]

Jou bene lyk oe oe[00:01:15]

Dis genoeg om oor te sing[00:01:18]

En te droom as ek doe doe[00:01:20]

Daai rokkie sit sjoe sjoe[00:01:23]

My hart klop oe oe[00:01:26]

Ek weet vir my is jy die een[00:01:29]

My liefling doe doe[00:01:31]

As ek jou so rondswaai en teen my lyf vasdruk[00:01:45]

Koningin van die dansvloer jy's my geluk[00:01:51]

Daai rokkie sit sjoe sjoe[00:01:56]

Jou bene lyk oe oe[00:01:59]

Dis genoeg om oor te sing[00:02:02]

En te droom as ek doe doe[00:02:04]

Daai rokkie sit sjoe sjoe[00:02:07]

My hart klop oe oe[00:02:10]

Ek weet vir my is jy die een[00:02:13]

My liefling doe doe[00:02:16]

En as ons gly om die draaie nooi ons die mense saam[00:02:18]

Meer siele meer vreugde kom almal kom dans[00:02:24]

Daai rokkie sit sjoe sjoe[00:02:29]

Jou bene lyk oe oe[00:02:32]

Dis genoeg om oor te sing[00:02:35]

En te droom as ek doe doe[00:02:38]

Daai rokkie sit sjoe sjoe[00:02:40]

My hart klop oe oe[00:02:43]

Ek weet vir my is jy die een[00:02:46]

My liefling doe doe[00:02:49]

Ek weet vir my is jy die een[00:02:51]

My liefling doe doe[00:02:54]

Ek weet vir my is jy die een[00:02:57]

My liefling doe doe[00:03:00]

Sjoe sjoe[00:03:02]