• 转发
  • 反馈

《Liefling bemin my(Remastered)》歌词


歌曲: Liefling bemin my(Remastered)

所属专辑:Heintje sing van liefde en verlange (Afrikaans Edition - Remastered)

歌手: Heintje Simons

时长: 03:35

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Liefling bemin my(Remastered)

Liefling bemin my - Heintje Simons[00:00:01]

Is jy nog lief vir my[00:00:20]

Is daar nog plek vir my[00:00:25]

Want met ons afskeid[00:00:29]

Was my droom verby[00:00:33]

Daar is geen mens soos jy[00:00:38]

Geen mens so mooi soos jy[00:00:42]

Ek vra jou handjie[00:00:46]

Hou dit aan my sy[00:00:50]

Liefling bemin my[00:00:57]

Waarom verlaat jy my[00:01:01]

Want net my drome[00:01:06]

Stil my verlange[00:01:10]

Diep in ons harte[00:01:14]

Bly ons geliefdes[00:01:18]

Niks kan ons liefde keer nie[00:01:23]

Dis liefde vir twee[00:01:27]

Was daar 'n ander een[00:01:34]

Wat jou van my wou neem[00:01:38]

Hoor my net eenmaal[00:01:42]

Ek was so alleen[00:01:46]

Ek kan nie langer meer[00:01:51]

Liefling bemin my weer[00:01:55]

Net met jou liefde[00:01:59]

Kan ek voortbestaan[00:02:03]

Liefling bemin my[00:02:10]

Waarom verlaat jy my[00:02:14]

Want net my drome[00:02:18]

Stil my verlange[00:02:22]

Diep in ons harte[00:02:27]

Bly ons geliefdes[00:02:31]

Niks kan ons liefde keer nie[00:02:35]

Dis liefde vir twee[00:02:39]

Liefling bemin my[00:02:46]

Waarom verlaat jy my[00:02:50]

Want net my drome[00:02:54]

Stil my verlange[00:02:59]

Diep in ons harte[00:03:03]

Bly ons geliefdes[00:03:07]

Niks kan ons liefde keer nie[00:03:12]

Dis liefde vir twee[00:03:16]