所属专辑:Vrou Soek Boer (Motion Picture Soundtrack)
歌手: Fredi Nest
时长: 03:08
Getoor (蛊惑) - Fredi Nest[00:00:00]
Written by:Fredi Nest[00:00:03]
Het jy 'n besem en 'n hoed en 'n kat gekry[00:00:07]
Ek sê nie jy's 'n heks nie maar sê vir my[00:00:11]
Hoe kon ek my hart sommer so verloor[00:00:15]
Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor[00:00:19]
Jy het my getoor[00:00:22]
Ek het my hart verloor[00:00:26]
En nou is ek getoor[00:00:30]
Jy sit goeters aan jou naels dit lyk baie mooi[00:00:35]
Sit mascara aan jou oë en verf jou lippies rooi[00:00:38]
Jou mini rokkies dra die het my byna dood[00:00:42]
Dit maak elke keer dat ek in goed vasloop[00:00:46]
Het jy 'n besem en 'n hoed en 'n kat gekry[00:00:50]
Ek sê nie jy's 'n heks nie maar sê vir my[00:00:54]
Hoe kon ek my hart sommer so verloor[00:00:57]
Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor[00:01:01]
Jy het my getoor[00:01:05]
Ek het my hart verloor[00:01:09]
En nou is ek getoor[00:01:12]
Jou boetie wil my slaan hy sê hy't lus vir my[00:01:18]
Hy sê ek's hospital toe as hy my net kan kry[00:01:22]
Jou mama dink ek's oulik maar jou pa is taai[00:01:25]
En ek val uitmekaar as jy jou heupies swaai[00:01:29]
Het jy 'n besem en 'n hoed en 'n kat gekry[00:01:33]
Ek sê nie jy's 'n heks nie maar sê vir my[00:01:37]
Hoe kon ek my hart sommer so verloor[00:01:40]
Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor[00:01:44]
Jy het my getoor[00:01:48]
Ek het my hart verloor[00:01:52]
En nou is ek getoor[00:01:55]
Lipstick en mascara en blinkgoed in jou hare[00:02:01]
Diamantjies in jou naeltjie en 'n vlinder op jou bors[00:02:04]
'N man is nie 'n klip nie al woon hy teen 'n berg[00:02:08]
En ek val uitmekaar uit as jy my met jou lippies terg[00:02:12]
Het jy 'n besem en 'n hoed en 'n kat gekry[00:02:15]
Ek sê nie jy's 'n heks nie maar sê vir my[00:02:20]
Hoe kon ek my hart sommer so verloor[00:02:23]
Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor[00:02:27]
Het jy 'n besem en 'n hoed en 'n kat gekry[00:02:31]
Ek sê nie jy's 'n heks nie maar sê vir my[00:02:35]
Hoe kon ek my hart sommer so verloor[00:02:38]
Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor[00:02:42]
Jy het my getoor[00:02:46]
Ek het my hart verloor[00:02:50]
En nou is ek getoor[00:02:53]
Ek het my hart verloor[00:02:57]
En nou is ek getoor[00:03:01]