• 转发
  • 反馈

《Jy Soen My Nie Meer Nie》歌词


歌曲: Jy Soen My Nie Meer Nie

所属专辑:Dankie/Thank You Suid Afrika

歌手: Patrizio Buanne

时长: 03:48

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Jy Soen My Nie Meer Nie

Jy Soen My Nie Meer Nie - Patrizio Buanne (帕吉欧)[00:00:00]

Ek kan onthou hoe jy by my pas[00:00:11]

Ek kan onthou hoe perfek dit was[00:00:16]

Maar ek soek na jou[00:00:21]

En my hart voel rou[00:00:26]

Ek's goed genoeg as dit vir jou pas[00:00:32]

Maar skuins ná twaalf word ek net 'n las[00:00:37]

En dit maak my so seer[00:00:42]

Wanneer sal ek ooit leer[00:00:47]

Want jy soen my nie meer nie[00:00:52]

Soen my nie meer nie[00:00:56]

En ek mis hoe dit was[00:00:58]

Mis hoe dit was[00:01:01]

En jy maak met my hart soos klei[00:01:03]

Dis die skoen wat jou pas[00:01:07]

Hoe kyk 'n mens deur jou hart se lens[00:01:14]

Kyk en probeer alles reg te wens[00:01:19]

As ek weet dis te laat[00:01:24]

Hoe volg ek my eie raad[00:01:28]

Want ek's nou gebreek[00:01:35]

Alles net oor jou[00:01:37]

Voel jou mes in my steek[00:01:40]

Het jy geen berou[00:01:42]

Eendag sien ek jou weer[00:01:45]

Voel jy ook nou die seer[00:01:50]

Want jy soen my nie meer nie[00:01:55]

Soen my nie meer nie[00:01:58]

En ek mis hoe dit was[00:02:01]

Mis hoe dit was[00:02:04]

En jy maak met my hart soos klei[00:02:06]

Dis die skoen wat jou pas[00:02:10]

Was ek te koud vir jou harde lyf[00:02:17]

Was ek net moeg dat jy my so rondskuif[00:02:22]

Want kyk nou hoe leeg staan ons fotoraam[00:02:27]

Want jy het nou jou kans laat verbygaan[00:02:33]

Want jy soen my nie meer nie[00:02:39]

Soen my nie meer nie[00:02:43]

En ek mis hoe dit was[00:02:46]

Mis hoe dit was[00:02:49]

En jy maak met my hart soos klei[00:02:51]

Want jy soen my nie meer nie[00:02:55]

Soen my nie meer nie[00:02:59]

En ek mis hoe dit was[00:03:01]

Mis hoe dit was[00:03:04]

En jy maak met my hart soos klei[00:03:07]

Want jy soen my nie meer nie[00:03:11]

Soen my nie meer nie[00:03:14]

En ek mis hoe dit was[00:03:17]

Mis hoe dit was[00:03:20]

En jy maak met my hart soos klei[00:03:22]

Dis die skoen wat jou pas[00:03:26]

En jy maak met my hart soos klei[00:03:30]

Dis die skoen wat jou pas[00:03:34]