所属专辑:Grootste Platinum Treffers
歌手: Die Campbells
时长: 03:54
Rooi Rok Bokkie - Die Campbells[00:00:00]
Written by:Don Kelly/Marc Brendon[00:00:00]
Jy's my hart se punt jy's my kaalvoet kind[00:00:16]
Jy's die mooiste blom wat uit die vrystaat kom[00:00:20]
Jy's my tok tokkie jy's my bok bokkie[00:00:23]
Swaai jou kort rokkie hier langsaan my[00:00:27]
Want jy's my rooi rok bokkie ah ah ah[00:00:32]
Ons gaan heel aand sokkie ah ah ah[00:00:36]
Sit my arm om jou lyf dan druk ek jou styf vanaand[00:00:40]
Want jy's my rooi rok bokkie ah ah ah[00:00:47]
Ons gaan heel aand sokkie ah ah ah[00:00:51]
Jy's die vonkel in my wyn die ritme in my sokkies vanaand[00:00:55]
Jy's my ska rumba my lekker ou jan[00:01:18]
Sing liedtjies in die r en dan fluit jy saam[00:01:22]
Jy's my liewe lulu sal jy by my doe doe[00:01:25]
Jy's my meisie meisie van verlangebaan[00:01:29]
Want jy's my rooi rok bokkie ah ah ah[00:01:34]
Ons gaan heel aand sokkie ah ah ah[00:01:38]
Sit my arm om jou lyf dan druk ek jou styf vanaand[00:01:42]
Want jy's my rooi rok bokkie ah ah ah[00:01:49]
Ons gaan heel aand sokkie ah ah ah[00:01:53]
Jy's die vonkel in my wyn die ritme in my sokkies vanaand[00:01:57]
Want jy's my rooi rok bokkie ah ah ah[00:02:21]
Ons gaan heel aand sokkie ah ah ah[00:02:25]
Sit my arm om jou lyf dan druk ek jou styf vanaand[00:02:29]
Want jy's my rooi rok bokkie ah ah ah[00:02:35]
Ons gaan heel aand sokkie ah ah ah[00:02:40]
Jy's die vonkel in my wyn die ritme in my sokkies vanaand[00:02:44]
Want jy's my rooi rok bokkie ah ah ah[00:02:51]
Ons gaan heel aand sokkie ah ah ah[00:02:55]
Sit my arm om jou lyf dan druk ek jou styf vanaand[00:02:59]
Want jy's my rooi rok bokkie ah ah ah[00:03:06]
Ons gaan heel aand sokkie ah ah ah[00:03:10]
Jy's die vonkel in my wyn die ritme in my sokkies vanaand[00:03:14]