所属专辑:20 Goue Treffers
歌手: Die Campbells
时长: 02:52
Vat My Vas - Die Campbells[00:00:00]
Daar oorkant by'n tafel[00:00:09]
Sit'n rooikop met'n javel[00:00:10]
En die meisie kyk die hele aand vir my[00:00:12]
Sy knip vir my haar ogies[00:00:16]
En als lyk baie logies[00:00:18]
Dat die rooikop lus is om met my te vry[00:00:20]
Ek voel soos nooit tevore[00:00:24]
Want die rooikop is gebore[00:00:26]
Met'n lyfie soos'n uurglas hier's my kans[00:00:28]
Sy stuur vir my'n briefie[00:00:32]
Sy skryf sy't hom'ie lief'ie[00:00:34]
Dis net met my wat sy vanaand wil dans[00:00:36]
Vat my bokkie vat my vas[00:00:39]
Oo vat my vas[00:00:41]
Vat my hemp en vat my das[00:00:42]
Oo vat my vas[00:00:45]
Trek my nader as jy fluister[00:00:46]
Oo oo[00:00:49]
En ek sal heel tyd na jou luister[00:00:50]
Ek sal doen wat jy my vra[00:00:54]
Oo vat my vas[00:00:56]
Al die antwoorde is ja[00:00:58]
Oo vat my vas[00:01:00]
Vat my bokkie vat my vas[00:01:02]
Oo oo[00:01:04]
Vat my bokkie vat my vas[00:01:05]
Sy stap toe na my stoel[00:01:11]
As jy weet wat ek bedoel[00:01:12]
Dan hoef ek eintlik verder niks vir jou te sê nie[00:01:14]
Sy gryp my aan my arem[00:01:18]
Daai rooikop was so warem[00:01:20]
Sy vra my of ek haar nie ook wil hê nie[00:01:22]
Vat my bokkie vat my vas[00:01:25]
Oo vat my vas[00:01:27]
Vat my hemp en vat my das[00:01:29]
Oo vat my vas[00:01:31]
Trek my nader as jy fluister[00:01:33]
Oo oo[00:01:35]
En ek sal heel tyd na jou luister[00:01:36]
Ek sal doen wat jy my vra[00:01:40]
Oo vat my vas[00:01:43]
Al die antwoorde is ja[00:01:44]
Oo vat my vas[00:01:47]
Vat my bokkie vat my vas[00:01:48]
Oo oo[00:01:51]
Vat my bokkie vat my vas[00:01:52]
Daar oorkant by'n tafel[00:01:57]
Sit'n rooikop met'n javel[00:01:59]
Maar my eie meisie kyk al skeef na my[00:02:01]
Sy't vlamme in haar ogies[00:02:05]
En als lyk baie logies[00:02:07]
Dat ek glad nie vir die rooikop gaan vry[00:02:09]
Vat my bokkie vat my vas[00:02:11]
Oo vat my vas[00:02:14]
Vat my hemp en vat my das[00:02:15]
Oo vat my vas[00:02:17]
Trek my nader as jy fluister[00:02:19]
Oo oo[00:02:22]
En ek sal heel tyd na jou luister[00:02:23]
Ek sal doen wat jy my vra[00:02:27]
Oo vat my vas[00:02:29]
Al die antwoorde is ja[00:02:31]
Oo vat my vas[00:02:33]
Vat my bokkie vat my vas[00:02:35]
Oo oo[00:02:37]
Vat my bokkie vat my vas[00:02:38]
Vat my bokkie vat my vas[00:02:42]
Oo oo[00:02:45]
Vat my bokkie vat my vas[00:02:46]