• 转发
  • 反馈

《My Blinde Hart》歌词


歌曲: My Blinde Hart

所属专辑:Gypsy Heart, Vol. 1

歌手: Jim Reeves

时长: 02:22

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

My Blinde Hart

My Blinde Hart - Jim Reeves[00:00:00]

My blinde hart wil geen[00:00:09]

Oomblik langer weet nie[00:00:14]

Dat ek vir jou nooit regtig kan vertrou [00:00:19]

My blinde hart sal jou[00:00:28]

Nooit kan vergeet nie[00:00:33]

Dalk het jy my harteloos verlei [00:00:39]

'N Duisend mooi beloftes het[00:00:48]

Jy nooit gehou nie [00:00:53]

Maar geduldig bly ek in my uur van smart;[00:00:58]

My dwaasheid eis dat[00:01:07]

Ek jou nooit meer moet wantrou nie[00:01:10]

Daarom leef jou beeld hier in my blinde hart [00:01:17]

'N Duisend mooi beloftes het jy nooit gehou nie [00:01:36]

Maar geduldig bly ek in my uur van smart;[00:01:46]

My dwaasheid eis dat ek jou[00:01:55]

Nooit meer moet wantrou nie[00:01:59]

Daarom leef jou beeld hier in my blinde hart[00:02:05]