• 转发
  • 反馈

《Perlemoen》歌词


歌曲: Perlemoen

所属专辑:20 Goue Treffers

歌手: Die Campbells

时长: 02:59

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Perlemoen

Perlemoen - Die Campbells[00:00:00]

Ek woon by die see en ek kry geen werk[00:00:13]

Ek is vris gebou nog jonk en sterk[00:00:15]

Ek het als probeer wat moet ek doen [00:00:18]

Toe vat ek n kaans met perlemoen[00:00:20]

Vroeg in die more met my duik pak aan[00:00:23]

Moet ek stil stil skelm in die water gaan[00:00:26]

Ek stroop eers hier dan stroop ek daar[00:00:29]

So maak ek perlemoene by mekaar[00:00:31]

Elke perlemoen die beland in my sak[00:00:36]

Die een om my lyf is al vol gepak[00:00:38]

My ma se senuwees is skoon op hol[00:00:41]

Want al haar vrieskaste is al vol[00:00:44]

Vroeg in die more met my duik pak aan[00:00:47]

Moet ek stil stil skelm in die water gaan[00:00:49]

Ek stroop eers hier dan stroop ek daar[00:00:52]

So maak ek perlemoene by mekaar[00:00:55]

Ek skaf toe vir my n ou luikswa aan[00:01:10]

Met n groot doodskus wat agter op staan[00:01:12]

Die kus word vol perlemoen gepak[00:01:15]

En die deksel bo op toe geplak[00:01:17]

Vroeg in die more met my duik pak aan[00:01:21]

Moet ek stil stil skelm in die water gaan[00:01:23]

Ek stroop eers hier dan stroop ek daar[00:01:26]

So maak ek perlemoene by mekaar[00:01:29]

Die koper in die Kaap hy bel vir my[00:01:33]

Dis tyd dat hy sy perlemoene kry[00:01:35]

Ek trek toe my ou kerkpak aan[00:01:38]

En ek bid dat die luikswa nie gaan staan[00:01:41]

Vroeg in die more met my duik pak aan[00:01:44]

Moet ek stil stil skelm in die water gaan[00:01:46]

Ek stroop eers hier dan stroop ek daar[00:01:49]

So maak ek perlemoene by mekaar[00:01:52]

By Houston is die polisie op die loer[00:02:07]

Hulle soek na n ou wat perlemoen vervoer[00:02:11]

Hulle stop my en vra Meneer wat vervoer jy [00:02:15]

Ek se Dooies Sersant[00:02:18]

Hy se Hou maar verby[00:02:21]

Vroeg in die more met my duik pak aan[00:02:22]

Moet ek stil stil skelm in die water gaan[00:02:25]

Ek stroop eers hier dan stroop ek daar[00:02:27]

So maak ek perlemoene by mekaar[00:02:30]

Vroeg in die more met my duik pak aan[00:02:33]

Moet ek stil stil skelm in die water gaan[00:02:35]

Ek stroop eers hier dan stroop ek daar[00:02:38]

So maak ek perlemoene by mekaar[00:02:41]