• 转发
  • 反馈

《Die Blonde Matroos》歌词


歌曲: Die Blonde Matroos

所属专辑:Jy is my liefling

歌手: Jim Reeves

时长: 02:44

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Die Blonde Matroos

Die Blonde Matroos - Jim Reeves[00:00:00]

Sy staan op die hawe van Tafelbaai strand [00:00:09]

Haar seemans geliefde hou sy by die hand;[00:00:18]

Sy kla oor haar noodlot [00:00:26]

Haar hartjie is te seer[00:00:31]

Sy het glad geen tuiste en Moederlief meer [00:00:35]

Neem my O matroos [00:00:45]

Neem my saam as jy swerwe;[00:00:49]

By jou wil ek ween [00:00:54]

Wil ek lag wil ek sterwe [00:00:57]

Ons hoort mos tesame soos die wind en die see[00:01:02]

Ek gee jou my liefde ag [00:01:10]

Wat meer kan ek gee [00:01:14]

Ons hoort mos tesame soos die wind en die see[00:01:19]

Ek gee jou my liefde ag [00:01:27]

Wat meer kan ek gee [00:01:31]

Neem my O matroos [00:01:46]

Neem my saam as jy swerwe;[00:01:49]

Y jou wil ek ween [00:01:55]

Wil ek lag wil ek sterwe [00:01:58]

Ons hoort mos tesame soos die wind en die see[00:02:02]

Ek gee jou my liefde ag [00:02:11]

Wat meer kan ek gee [00:02:15]

Ons hoort mos tesame soos die wind en die see[00:02:20]

Ek gee jou my liefde ag [00:02:28]

Wat meer kan ek gee[00:02:33]