所属专辑:Heintje sing van liefde en verlange (Afrikaans Edition - Remastered)
歌手: Heintje Simons
时长: 03:21
Ruiter van die windjie - Heintje Simons[00:00:00]
Almal van ons weet hoe vry is die windjie[00:00:19]
Ah Ah[00:00:24]
As hy waai wil hy waai as hy draai wil[00:00:25]
Hy draai die windjie[00:00:29]
Oral om ons die gesuis van die windjie[00:00:33]
Oh ho[00:00:38]
En hy dra aan ons oor die gevoel om weer[00:00:40]
Vry te wees[00:00:43]
Ruiter van die windjie wil ek bly[00:00:47]
Vryer as die voëltjies rondom my[00:00:50]
Van verre lande vertel ek[00:00:53]
Goue strande en die see[00:00:56]
Oo o ruiter van die windjie o so vry[00:01:00]
Ewig op jou ruggie wil ek bly[00:01:04]
En oral waar jy mag swerwe[00:01:08]
Voer jy my ook altyd mee[00:01:10]
Saans as ek slaap slaap ek tussen die blare[00:01:20]
Ah ah[00:01:25]
Deur jou liedjie gesus as jy saggies versteur die blare[00:01:26]
Vroeg voor die eerste straal skyn van die môre[00:01:34]
Oh ho[00:01:39]
Is ons twee weer op reis na die vryheid wat[00:01:41]
Vir ons roep[00:01:44]
Ruiter van die windjie wil ek bly[00:01:48]
Vryer as die voëltjies rondom my[00:01:51]
Van verre lande vertel ek[00:01:54]
Goue strande en die see[00:01:57]
Oo o ruiter van die windjie o so vry[00:02:00]
Ewig op jou ruggie wil ek bly[00:02:05]
En oral waar jy mag swerwe[00:02:08]
Voer jy my ook altyd mee[00:02:11]
Ooooo oh ho[00:02:31]
Ooooo oh ho[00:02:35]
Ruiter van die windjie wil ek bly[00:02:39]
Vryer as die voëltjies rondom my[00:02:43]
Van verre lande vertel ek[00:02:46]
Goue strande en die see[00:02:49]
Oo o ruiter van die windjie oh so vry[00:02:52]
Ewig op jou ruggie wil ek bly[00:02:57]
En oral waar jy mag swerwe[00:03:00]
Voer jy my ook altyd mee[00:03:03]
En oral waar jy mag swerwe[00:03:07]
Voer jy my ook altyd mee[00:03:10]