所属专辑:In Duet
时长: 04:32
Bicycle Sonder 'n Slot - Ilse Roos/Johan Scholtz[00:00:00]
Written by:Koos Kombuis[00:00:01]
Karin onthou jy ons kuiers met koeldrank[00:00:26]
Alleen in die kaia van jeugtyd se groen[00:00:32]
Onthou jy die dae van skoolbank en kerse[00:00:38]
Die nagte met honde en goed om te doen[00:00:44]
Ek bring vir jou blomme[00:00:52]
Ek gee jou genot[00:00:55]
Ek leen jou my bicycle sonder n slot[00:00:58]
Ek weet dit is laat[00:01:04]
En jou ma hulle slaap[00:01:07]
Maar ek moes net vir jou sê[00:01:10]
Ek het jou lief[00:01:14]
Ek het jou lief soos die kaap[00:01:15]
Saam het ons buite geklim in die somer[00:01:42]
En fietsgery al op die soom van n droom[00:01:48]
Wat is jy as jy groot is is die lewe net stroomop[00:01:54]
Al ons vrae het gewapper soos vliëers aan n boom[00:02:00]
Ek bring vir jou blomme[00:02:08]
Ek gee jou genot[00:02:11]
Ek leen jou my bicycle sonder n slot[00:02:14]
Ek weet dit is laat[00:02:20]
En jou ma hulle slaap[00:02:24]
Maar ek moes net vir jou sê[00:02:27]
Ek het jou lief[00:02:30]
Ek het jou lief soos die kaap[00:02:31]
Karin verstaan jy dat jare soos wyn[00:02:58]
Kan oud word in kanne vol vriendskap en son[00:03:04]
Weet jy dat net kinders liewe jesus kan liefhê[00:03:10]
Maar dat kinder die wêreld al meer gaan verstom[00:03:16]
Ek bring vir jou blomme[00:03:25]
Ek gee jou genot[00:03:27]
Ek leen jou my bicycle sonder n slot[00:03:30]
Ek weet dit is laat[00:03:37]
En jou ma hulle slaap[00:03:40]
Maar ek moes net vir jou sê[00:03:43]
Ek het jou lief[00:03:46]
Ek het jou lief soos die kaap[00:03:47]
Ek het jou lief soos die kaap[00:03:54]