• 转发
  • 反馈

《Sit Vanaand Op Herhaal》歌词


歌曲: Sit Vanaand Op Herhaal

所属专辑:Sit Vanaand Op Herhaal

歌手: Vaughan Gardiner

时长: 03:22

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Sit Vanaand Op Herhaal

Sit Vanaand Op Herhaal - Vaughn Gardiner[00:00:00]

Soos n dief in die nag[00:00:02]

Het jy skelm in my hart geklim[00:00:04]

Ek het jou nie verwag[00:00:10]

En toe't die beste aand nog ooit begin[00:00:12]

Ons het gedans ons het gesing[00:00:17]

En saam het ons die wêreld tot sy knieë gebring[00:00:22]

Sit vanaand op herhaal[00:00:26]

Ek wil dit oorhê n honderd maal[00:00:28]

Speel vanaand nog n keer[00:00:31]

Van die begin af weer[00:00:32]

Sit vanaand op herhaal[00:00:34]

Ek wil alles onthou[00:00:36]

N kopie hê van elke oomblik saam met jou[00:00:38]

Sit vanaand op herhaal[00:00:42]

Sit vanaand op herhaal[00:00:46]

Sit vanaand op herhaal[00:00:48]

Ek wil dit oorhê n honderd maal[00:00:50]

Sit vanaand op herhaal[00:00:54]

Sit vanaand op herhaal[00:00:56]

Elke oomblik by jou[00:01:00]

Het soos n oomblik uit n fliek verloop[00:01:02]

En as ek kon dan sou ek[00:01:08]

My lewe vir nog so aand verkoop[00:01:11]

Want met jou aan my sy[00:01:16]

Het al die liedjies se woorde sin gemaak[00:01:18]

Met alles amper verby[00:01:24]

Het ek besef ek wil nooit ooit weer gaan slaap[00:01:26]

Ons het gedans ons het gesing[00:01:31]

En saam het ons die wêreld tot sy knieë gebring[00:01:36]

Sit vanaand op herhaal[00:01:40]

Ek wil dit oorhê n honderd maal[00:01:42]

Speel vanaand nog n keer[00:01:45]

Van die begin af weer[00:01:46]

Sit vanaand op herhaal[00:01:48]

Ek wil alles onthou[00:01:50]

N kopie hê van elke oomblik saam met jou[00:01:52]

Sit vanaand op herhaal[00:01:56]

Sit vanaand op herhaal[00:02:00]

Sit vanaand op herhaal[00:02:02]

Ek wil dit oorhê n honderd maal[00:02:04]

Sit vanaand op herhaal[00:02:08]

Sit vanaand op herhaal[00:02:10]

Kyk wat het jy reg gekry in een perfekte aand[00:02:14]

Jy't my asem gesteel in my gedagtes kom speel[00:02:21]

En my hart het by jou gaan staan[00:02:26]

Sit vanaand op herhaal[00:02:29]

Ek wil dit oorhê n honderd maal[00:02:30]

Speel vanaand nog n keer[00:02:32]

Van die begin af weer[00:02:34]

Sit vanaand op herhaal[00:02:36]

Ek wil alles onthou[00:02:38]

N kopie hê van elke oomblik saam met jou[00:02:40]

Sit vanaand op herhaal[00:02:44]

Ek wil dit oorhê n honderd maal[00:02:46]

Speel vanaand nog n keer[00:02:49]

Van die begin af weer[00:02:50]

Sit vanaand op herhaal[00:02:52]

Ek wil alles onthou[00:02:54]

N kopie hê van elke oomblik saam met jou[00:02:56]

Sit vanaand op herhaal[00:03:00]

Sit vanaand op herhaal[00:03:05]

Sit vanaand op herhaal[00:03:06]

Ek wil dit oorhê n honderd maal[00:03:08]

Sit vanaand op herhaal[00:03:12]

Sit vanaand op herhaal[00:03:14]

Sit vanaand op herhaal[00:03:16]

您可能还喜欢Vaughan Gardiner的歌曲: