所属专辑:’n Spesiale Aand Met Ray Dylan
歌手: Ray Dylan
时长: 03:58
Dis Verby - Ray Dylan[00:00:00]
Written by:Nikolaus Presnik/Don Kelly/Marc Brendon[00:00:00]
Dis verby en nou's dit ek en jy[00:00:07]
Het nog 'n kans gekry[00:00:13]
Ek is hier om hier te bly[00:00:17]
Dis verby en nou's dit ek en jy[00:00:23]
Laat ons liefde vlerke kry[00:00:28]
Kom lê jou hart by my[00:00:32]
Elke oomblik sonder jou[00:00:39]
Keer op keer ek't onthou[00:00:43]
Dit is nag om sonder jou te wees[00:00:46]
Elke mooi herinnering[00:00:54]
Het gedagtes teruggebring[00:00:58]
'N minuut voel 'n ewigheid[00:01:02]
Dis verby en nou's dit ek en jy[00:01:08]
Het nog 'n kans gekry[00:01:14]
Ek is hier om hier te bly[00:01:18]
Dis verby en nou's dit ek en jy[00:01:23]
Laat ons liefde vlerke kry[00:01:29]
Kom lê jou hart by my[00:01:34]
Het elke dag verby gestry[00:01:40]
Soveel keer seergekry[00:01:44]
Dit is nag om sonder jou te wees[00:01:48]
Het probeer om op te staan[00:01:56]
Die alleen wou net nie gaan[00:01:59]
'N minuut voel 'n ewigheid[00:02:03]
Dis verby en nou's dit ek en jy[00:02:08]
Het nog 'n kans gekry[00:02:15]
Ek is hier om hier te bly[00:02:19]
Dis verby en nou's dit ek en jy[00:02:24]
Laat ons liefde vlerke kry[00:02:30]
Kom lê jou hart by my[00:02:35]
Dis verby en nou's dit ek en jy[00:02:47]
Het nog 'n kans gekry[00:02:53]
Ek is hier om hier te bly[00:02:57]
Dis verby en nou's dit ek en jy[00:03:33]
Laat ons liefde vlerke kry[00:03:39]
Kom lê jou hart by my[00:03:43]
Dis verby[00:03:49]