所属专辑:10+10
时长: 03:22
Maar as Jy Weg Moet Gaan - Ray Dylan/Monique[00:00:00]
Written by:Jacobus Veerman/Johannes Keizer/Johannes Tuyp/Niel Schoombee[00:00:00]
Jy hoef my nie te sê ek weet hoe jy voel[00:00:11]
Ek glo jy leef jou lewe soos jy binne jou voel[00:00:20]
En ek verstaan die dag sal kom maar tog is ek bang[00:00:28]
Hoe dit voel as jy moet gaan[00:00:36]
Maar as jy weg moet gaan[00:00:40]
Dan hou ek jou nie langer vas[00:00:45]
Vlieg weg op jou lewensvlug[00:00:49]
Dalk kom jy eendag trug[00:00:54]
Ek weet dat jy moet gaan[00:00:58]
En jy kan nie meer langer bly[00:01:03]
Miskien is dit beter so vir jou en vir my[00:01:07]
Daar was dan soveel twyfel nou is daar net spyt[00:01:15]
My gedagtes maak my klaar van onsekerheid[00:01:24]
Ek weet dis tyd dat jy moet gaan[00:01:33]
Maar my hart breuk binne my om dit sonder jou te begin[00:01:37]
Maar as jy weg moet gaan[00:01:45]
Dan hou ek jou nie langer vas[00:01:49]
Vlieg weg op jou lewensvlug[00:01:54]
Dalk kom jy eendag trug[00:01:58]
Ek weet dat jy moet gaan[00:02:02]
En jy kan nie meer langer bly[00:02:07]
Miskien is dit beter so vir jou en vir my[00:02:12]
Dis lank nog nie te laat nie sal jy my onthou[00:02:20]
Want my deur sal altyd oopstaan net vir jou[00:02:28]
Maar as jy weg moet gaan[00:02:36]
Dan hou ek jou nie langer vas[00:02:40]
Vlieg weg op jou lewensvlug[00:02:45]
Dalk kom jy eendag trug[00:02:49]
Ek weet dat jy moet gaan[00:02:54]
En jy kan nie meer langer bly[00:02:58]
Miskien is dit beter so vir jou en vir my[00:03:03]