• 转发
  • 反馈

《’n Duisend Drome》歌词


歌曲: ’n Duisend Drome

所属专辑:RSG 100 van die Grootste Afrikaanse Treffers

歌手: Romanz&Nianell

时长: 03:45

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

’n Duisend Drome

'N Duisend Drome - Various[00:00:00]

Hou hou my vanaand styf teen jou hart[00:00:21]

Maak ons vir altyd ewig waar en wys[00:00:26]

Wys my nou meer meer van jouself[00:00:30]

Deel wie jy is met my[00:00:34]

Glo glo my as ek jou sê[00:00:37]

Jy is die droom wat ek altyd wou hê[00:00:42]

Vat vat nou my hand[00:00:49]

Vat wie ek is[00:00:52]

Vat wie ek graag wil wees en[00:00:54]

Bly bly hier by my[00:00:57]

Bly altyd trou[00:01:00]

Soos ek sal wees vir jou[00:01:02]

En glo glo my as ek jou sê[00:01:05]

Jy is die droom wat ek altyd wou hê[00:01:10]

Dis'n duisend drome wat nou ontvou[00:01:16]

En uiteindelik waar word hier saam met jou[00:01:24]

Nou nou's wat ons het[00:01:35]

Nou's die begin[00:01:38]

Nou is die einde[00:01:40]

So ek ek gee my als alles vir jou[00:01:43]

Sonder om terug te hou[00:01:48]

En glo glo my as ek jou sê[00:01:50]

Jy is die droom wat ek altyd wou hê[00:01:56]

Dis'n duisend drome wat nou ontvou[00:02:02]

En uiteindelik waar word hier saam met jou[00:02:10]

Soveel donker nagte sonder jou sonder jou[00:02:20]

Net die droom van jou om aan vas te hou[00:02:28]

Soveel donker nagte sonder jou sonder jou[00:02:36]

Tussen wolken sterre vind el jou[00:02:44]

Dis'n duisend drome wat nou ontvou[00:02:52]

En uiteindelik waar word hier saam met jou[00:03:00]

Dis'n duisend drome wat nou ontvou[00:03:08]

En uiteindelik waar word hier saam met jou[00:03:16]

Hou hou my vanaand styf teen jou hart[00:03:27]

Jy is die droom wat ek altyd wou hê[00:03:32]