• 转发
  • 反馈

《Genade Onbeskryflik Groot(Live)》歌词


歌曲: Genade Onbeskryflik Groot(Live)

所属专辑:20 Goue Gospel Treffers

歌手: Romanz

时长: 04:27

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Genade Onbeskryflik Groot(Live)

Genade Onbeskryflik Groot - Romanz[00:00:00]

Written by:Attie van d/John Newton[00:00:00]

'Genade onbeskryflik groot[00:00:01]

Het u aan my bewys[00:00:12]

Verlore seun 'n wegloopkind[00:00:23]

Weer in die vaderhuis[00:00:34]

Ek is die naam van kind nie werd[00:00:45]

Wou self my sake reë l[00:00:55]

My lewe kanse tyd en geld[00:01:05]

Is nutteloos verspeel[00:01:16]

Maar u sien ver oneindig ver[00:01:26]

U sien my honger dors[00:01:37]

Want toe ek kom my skuld bely[00:01:47]

Druk u my aan die bors[00:01:57]

Genade onbeskryflik groot[00:02:54]

Daar's fees ek is weer tuis[00:03:04]

U seun bring my verlore mens[00:03:15]

Weer na die vaderhuis[00:03:25]

Genade onbeskryflik groot[00:03:41]

Het u aan my bewys[00:03:52]

Verlore seun 'n wegloopkind[00:04:03]

Weer in die vaderhuis[00:04:14]