所属专辑:Deluxe Weergawe
歌手: Charlize Berg
时长: 04:12
Sit My Net Saggies Neer - Charlize Berg[00:00:00]
Written by:Lindy Robbins/David Kreuger/Per Magnusson[00:00:10]
Iets is weg uit jou o[00:00:20]
Ek kan voel dis soos sout wat deur my vingers val[00:00:23]
Oor en oor om en om[00:00:29]
Ons is vasgevang kan liefde ons hierdie keer red[00:00:32]
Is liefde genoeg[00:00:39]
Ek voel hoe kyk jy net verby my[00:00:43]
Ek voel hoe dryf jy verder weg van my[00:00:48]
As ons oor is vra ek jou weer sit my net saggies neer[00:00:54]
Ek voel die tyd loop vir jou en my uit[00:01:03]
Ek voel jy wag net vir die regte tyd[00:01:07]
As ons oor is vra ek jou weer[00:01:13]
S dit net mooi vir my sit my net saggies neer[00:01:17]
Sit my net saggies neer[00:01:27]
Moet my nie jammer kry[00:01:33]
Want ek weet dat jy wonder hoe jy my moet groet[00:01:36]
Weet dat dit seer gaan maak[00:01:43]
Maar ek wil nou nie weer vashou aan ons pragtige leun[00:01:46]
Ek moet net weet[00:01:52]
Ek voel hoe kyk jy net verby my[00:01:57]
Ek voel hoe dryf jy verder weg van my[00:02:01]
As ons oor is vra ek jou weer sit my net saggies neer[00:02:07]
Ek voel die tyd loop vir jou en my uit[00:02:16]
Ek voel jy wag net vir die regte tyd[00:02:21]
As ons oor is vra ek jou weer[00:02:27]
S dit net mooi vir my sit my net saggies neer[00:02:30]
Sit my net saggies neer[00:02:40]
Ek moet net weet[00:02:56]
Oh[00:03:01]
Sit my net saggies neer[00:03:13]
Ek voel hoe kyk jy net verby my[00:03:22]
Ek voel hoe dryf jy verder weg van my[00:03:27]
As ons oor is vra ek jou weer sit my net saggies neer[00:03:33]
Ek voel die tyd loop vir jou en my uit[00:03:41]
Ek voel jy wag net vir die regte tyd[00:03:47]
As ons oor is vra ek jou weer[00:03:52]
S dit net mooi vir my sit my net saggies neer[00:03:56]