所属专辑:Vrou Soek Boer (Motion Picture Soundtrack)
时长: 03:57
written by:don kelly/marc brendon/niel schoombee/kobus "koekoes" bezuidenhoud[00:00:00]
sal die[00:00:08]
roete na jou hart[00:00:10]
vir my kurter raak[00:00:14]
dit by 'n vreemde pad[00:00:18]
waar sal[00:00:23]
waar sal ek jou vind[00:00:26]
in n' wereldwyd[00:00:29]
na al hierdie tyd[00:00:33]
maar ek[00:00:39]
ek byl nog hoop kry[00:00:41]
kan jy my kry[00:00:46]
op die lang pad[00:00:48]
in die groot karoo[00:00:49]
met die maan daar bo wat skyn[00:00:51]
hou my na by[00:00:55]
en wys jou hart vir my[00:00:57]
sal jy my met[00:01:01]
jou saam vat[00:01:03]
op die vreemde strate[00:01:05]
van 'n nuwe stad[00:01:07]
en my naam roep[00:01:10]
en my hart joune maak[00:01:13]
nou is die einde in sig[00:01:17]
die reis is verby[00:01:20]
ek het die roete na jou hart gekry[00:01:22]
in stilte[00:01:28]
roep ek jou naam[00:01:31]
tot jy rigting vind[00:01:35]
en eendag langs my staan[00:01:38]
jou woord[00:01:43]
jou woorde broei in my[00:01:46]
en die boodskap bly[00:01:50]
al gaan die dae verby[00:01:54]
sal dit[00:01:59]
sal dit wel kan sin maak[00:02:01]
kan jy my kry[00:02:06]
op die lang pad[00:02:08]
in die groot karoo[00:02:10]
met die maan daar bo wat skyn[00:02:12]
hou my n by[00:02:16]
en wys jou hart vir my[00:02:18]
sal jy my met[00:02:22]
jou saam vat[00:02:24]
op die vreemde strate[00:02:26]
van 'n nuwe stad[00:02:27]
en my naam roep[00:02:31]
en my hart joune maak[00:02:33]
nou is die einde is sig[00:02:38]
die reis is verby[00:02:40]
ek het die roete na jou hart gekry[00:02:43]
is die dae tot stof vergaan[00:02:49]
u glas lief bly staan[00:02:57]
kan jy my kry[00:03:04]
op die lang pad[00:03:06]
in die groot karoo[00:03:08]
met die maan daar bo wat skyn[00:03:10]
hou my na by[00:03:13]
en wys jou hart vir my[00:03:15]
sal jy my met[00:03:19]
jou saam vat[00:03:21]
op die vreemde strate[00:03:23]
van 'n nuwe stad[00:03:25]
en my naam roep[00:03:29]
en my hart joune maak[00:03:31]
nou is die einde in sig[00:03:35]
die reis is verby[00:03:38]
ek het die roete na jou hart gekry[00:03:40]
ek het die roete na jou hart gekry[00:03:48]