所属专辑:Hulle
歌手: Hulle
时长: 04:23
Laaste Asem - Hulle[00:00:00]
Written by:J. Oberholzer/Wilmare Rautenbach[00:00:01]
Wat het ek reg gedoen om jou nou hier by my te hê[00:00:09]
Want jy verdien so baie meer as wat ek doen en sê[00:00:14]
Al wat ek weet is dat niemand[00:00:19]
Jou so lief sal kry[00:00:22]
Jou so lief sal kry[00:00:25]
As daar n woord of n begrip was vir wat liefde is[00:00:28]
Sal dit n foto wees van wat jy sien in my gesig[00:00:33]
Want wat ek weet is ek het my doel in jou gekry[00:00:38]
Ja wat ek weet is ek het my doel in jou gekry[00:00:47]
As jy jou laaste uitblaas[00:00:55]
Wil ek jou hand vashou[00:01:00]
En as ek my laaste woorde sê dan[00:01:04]
Moet hulle gaan oor jou[00:01:09]
Oh hou vir my tot die dood ons skei is joune[00:01:13]
Oh ho my laaste asem sal behoort aan jou[00:01:22]
Ek voel jou liefde op my lippe as jy my so soen[00:01:34]
Maak my seker oor wat ek en jy vanaand wil doen[00:01:39]
Gee vraag of woorde en ek het geen nuut wat ek kan gee[00:01:43]
Ek kyk vir jou jy kyk vir my ons weet wat ons wil hê[00:01:53]
En ek sê dankie daarvoor elke aand in my gebed[00:01:58]
Jy maak my sterker maak my beter deur net jy te wees[00:02:02]
Oh ho ho oh[00:02:10]
Jy maak my sterker maak my beter deur net jy te wees[00:02:12]
As jy jou laaste uitblaas wil ek jou hand vashou[00:02:20]
En as ek my laaste woorde sê dan moet hulle gaan oor jou[00:02:29]
Oh hou vir my tot die dood ons skei is joune[00:02:38]
Oh my laaste asem sal behoort aan jou[00:02:46]
Wat het ek gedoen om jou by my te hê[00:02:54]
Ek het myself in jou gekry[00:03:03]
Want jy maak my sterker maak my beter deur net jy te wees[00:03:12]
As jy jou laaste uitblaas wil ek jou hand vashou[00:03:21]
En as ek my laaste woorde sê dan moet hulle gaan oor jou[00:03:30]
Oh hou vir my tot die dood ons skei is joune[00:03:39]
Oh my laaste asem sal behoort aan jou[00:03:47]
My laaste asem sal gee[00:03:58]
Sal ek gee[00:04:03]
Vir jou[00:04:06]