所属专辑:Breek Op In Stereo
歌手: Willem Botha
时长: 03:04
Breek Op In Stereo - Willem Botha[00:00:00]
Ek draai die knop[00:00:13]
Skielik toe kom ons liedjie op[00:00:15]
Maar nou's ons nie[00:00:20]
Meer op dieselfde frekwensie[00:00:22]
Niks maak nou meer sin[00:00:28]
Die verhouding is verby en ons is weer by die begin[00:00:31]
Ek hoop jy weet dit[00:00:38]
As jy die liedjie op die radio hoor[00:00:40]
Beteken dit ek en jy's oor[00:00:44]
Luister elke reël[00:00:47]
Wat ek vir jou speel[00:00:49]
Jy het my in stereo verloor[00:00:51]
As jy die liedjie op die radio hoor[00:00:54]
Beteken dit jy't my sein verloor[00:00:57]
Ek breek op met jou in stereo[00:01:02]
Jy draai die knop[00:01:08]
Skielik kom ons liedjie op[00:01:10]
En jy onthou[00:01:15]
Al daardie tyd van my en jou[00:01:17]
Maar als is nou verby[00:01:22]
Jy sal nie nog 'n kans kry nie[00:01:26]
Hierdie song is vir jou van my[00:01:28]
Ek hoop jy weet dit[00:01:32]
As jy die liedjie op die radio hoor[00:01:35]
Beteken dit ek en jy's oor[00:01:39]
Luister elke reël[00:01:42]
Wat ek vir jou speel[00:01:44]
Jy het my in stereo verloor[00:01:45]
As jy die liedjie op die radio hoor[00:01:48]
Beteken dit jy't my sein verloor[00:01:52]
Ek breek op met jou in stereo[00:01:56]
Jou hart is nie meer myne[00:01:59]
Ek wil dit ook nie hê[00:02:03]
Ek hoop jy kry die seine[00:02:07]
Vir wat ek vir jou[00:02:10]
As jy die liedjie op die radio hoor[00:02:12]
Beteken dit ek en jy's oor[00:02:16]
Luister elke reël[00:02:20]
Wat ek vir jou speel[00:02:22]
Jy het my in stereo verloor[00:02:23]
As jy die liedjie op die radio hoor[00:02:26]
Beteken dit ek en jy's oor[00:02:30]
Luister elke reël[00:02:34]
Wat ek vir jou speel[00:02:35]
Jy het my in stereo verloor[00:02:37]
As jy die liedjie op die radio hoor[00:02:40]
Beteken dit jy't my sein verloor[00:02:44]
Ek breek op met jou in stereo[00:02:48]
Ek breek op met jou in stereo[00:02:55]