• 转发
  • 反馈

《Laat My Lewe, Laat My Liefhe》歌词


歌曲: Laat My Lewe, Laat My Liefhe

所属专辑:Die Platinum Reeks

歌手: Manie Jackson

时长: 03:59

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Laat My Lewe, Laat My Liefhe

Laat My Lewe, Laat My Liefhe - Manie Jackson[00:00:00]

Lyrics by:A. Martin-Krause/B. Meinunger/L. Bridges[00:00:04]

Composed by:A. Martin-Krause/B. Meinunger/L. Bridges[00:00:09]

Ek is alleen en dit is stil om my heen[00:00:14]

Maar iemand is daar wat my verstaan[00:00:20]

Êrens is daat iemand wat my drome wil deel[00:00:27]

Wat tog in alles by my staan[00:00:34]

Al my verlange verdwyn in die niet[00:00:41]

Jy is nou 'n deel van my bestaan[00:00:48]

Weg is my sorge 'n ster wat verskiet[00:00:55]

Liefde is tog al waaroor dit gaan[00:01:01]

Laat my lewe laat my liefhê[00:01:08]

Laat my weet h*e dit voel[00:01:14]

Om te sê wat ek bedoel[00:01:18]

Deel my lewe en my liefde[00:01:21]

Laat my leef om te gee wat ek kan[00:01:28]

Al my verlange verdwyn in die niet[00:01:36]

Jy is nou 'n deel van my bestaan[00:01:42]

Weg is my sorge 'n ster wat verskiet[00:01:49]

Liefde is tog al waaroor dit gaan[00:01:56]

Laat my lewe laat my liefhê[00:02:02]

Laat my weet h*e dit voel[00:02:09]

Om te sê wat ek bedoel[00:02:12]

Deel my lewe en my liefde[00:02:16]

Laat my leef om te gee wat ek kan[00:02:22]

Want jy deel in al my vreugde[00:02:29]

En jy deel in al my leed[00:02:33]

En ek weet dat ek net steeds[00:02:36]

Net vir jou liefde leef[00:02:39]

Laat my lewe laat my liefhê[00:02:43]

Laat my weet h*e dit voel[00:02:50]

Om te sê wat ek bedoel[00:02:53]

Deel my lewe en my liefde[00:02:56]

Laat my leef om te gee wat ek kan[00:03:03]

Laat my lewe laat my liefhê[00:03:10]

Laat my weet h*e dit voel[00:03:17]

Om te sê wat ek bedoel[00:03:20]

Deel my lewe en my liefde[00:03:24]

Laat my leef om te gee wat ek kan[00:03:30]

Laat my leef om te gee wat ek kan[00:03:37]

Laat my leef om te gee wat ek kan[00:03:44]