所属专辑:My Hele Hart & ander Love Songs
歌手: Manie Jackson
时长: 04:20
Die Hemel Weet - Manie Jackson[00:00:00]
Die lewe loop n vreemde pad[00:00:23]
Wat n mens soms nie beplan[00:00:30]
Maar jy't n keuse wat jy daarvan maak[00:00:36]
Soms kyk jy terug na n verdwaalde weg en[00:00:46]
Somtyds dink jy jy was reg[00:00:53]
Wonder jy ook weer wat staan tussen ons vanaand[00:00:59]
En die hemel weet ek was lief vir jou[00:01:10]
Sal ek jou nooit vas kan hou[00:01:16]
Is dit als te laat om n weer probeer te maak[00:01:22]
En die vlamme brand die hel breek los[00:01:33]
Vir elke traan het dit ons gekos[00:01:39]
Se my wat staan weer tussen jou en my vanaand[00:01:46]
Nou staan ons hier die kruispad wag[00:02:08]
Nie links of regs sien ek die lig[00:02:15]
Wie se keuse is dit hierdie keer[00:02:21]
Jy kyk weer terug jy raak verward[00:02:32]
Ek draai maar links en ek volg die swart[00:02:38]
Want hier staan dit weer tussen jou en my vanaand[00:02:44]
En die hemel weet ek was lief vir jou[00:02:55]
Sal ek jou nooit vas kan hou[00:03:01]
Is dit als te laat om n weer probeer te maak[00:03:08]
En die vlamme brand die hel breek los[00:03:19]
Vir elke traan het dit ons gekos[00:03:25]
Se my wat staan weer tussen jou en my vanaand[00:03:31]
En die vlamme brand die hel breek los[00:03:42]
Vir elke traan het dit ons gekos[00:03:48]
Se my wat staan weer tussen jou en my vanaand[00:03:55]