所属专辑:’n Spesiale Aand Met Ray Dylan
歌手: Ray Dylan
时长: 03:25
Wanneer Laas (Live) - Ray Dylan[00:00:00]
Written by:Don Kelly/Ray Dylan/Niel Schoombee/Marc Brendon[00:00:00]
Ek verloor beheer net om te dink jy is myne[00:00:08]
Ek kan skaars beweeg as jy in my rigting kyk[00:00:17]
Dis die gevoel wat mens laat wonder is dit verewig[00:00:25]
Want die liefde kom en gaan so gou verby[00:00:33]
Wanneer laas het jy gestop en gese I love you[00:00:41]
Wanneer laas het jy in my oe gekyk[00:00:49]
En wanneer laas het jy verstaan wat ek bedoel het[00:00:57]
Se my wanneer laas[00:01:04]
Wanneer laas[00:01:09]
Al wat oorbly is die werklikheid van gister[00:01:14]
Al wat saakmaak is die toekoms saam met jou[00:01:22]
Want in jou hart weet jy ek's hier ek bly getrou[00:01:30]
Dan dank ek god vir alles wat ek het[00:01:38]
Wanneer laas het jy gestop en gese I love you[00:01:46]
Wanneer laas het jy in my oe gekyk[00:01:54]
En wanneer laas het jy verstaan wat ek bedoel het[00:02:02]
Se my wanneer laas wanneer laas[00:02:10]
Vir elke aand as ek op my kniee staan[00:02:21]
Dan dank ek god vir alles wat ek het[00:02:28]
Wanneer laas het jy gestop en gese I love you[00:02:37]
En wanner laas het jy in my oe gekyk[00:02:46]
En wanneer laas het jy verstaan wat ek bedoel het[00:02:54]
Se my wanneer laas wanneer laas[00:03:01]
My baby wanneer laas[00:03:09]
Se my wanneer laas[00:03:13]