所属专辑:’n Spesiale Aand Met Ray Dylan
歌手: Ray Dylan
时长: 03:51
Jessica - Ray Dylan[00:00:00]
Written by:Nikolaus Presnik/Sarah Theron/Pierre Smith/Alli Heyns/Christie Schutte[00:00:01]
Jessie ek onthou toe ons nog kinders was[00:00:08]
Daai sproete en daai dimpels wat so maklik lag[00:00:12]
Drome gedroom in lang gras by die vlei[00:00:16]
Hoe ons eendag groot sou word[00:00:24]
Altyd saam wees jessie ek en jy[00:00:28]
Jessica[00:00:35]
Jy kan maar glo jessie baby daar's geen ander een[00:00:39]
Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou[00:00:43]
Jessica[00:00:50]
Dit was net ons op die strand toe die[00:00:54]
Son sak ek onthou[00:00:57]
Jessica[00:01:02]
Kom kyk jessie baby kyk wat ek bedoel[00:01:06]
As ek se ek is op my knieë baby nidoria[00:01:10]
Jessica[00:01:17]
En toe dit lig word was jy warm om my gevou[00:01:21]
Jessie ek onthou nog daardie eerste soen[00:01:29]
Jou oe se bruin agter die paviljoen[00:01:33]
Die wind die son jou mond[00:01:36]
Jy het gevra of ek van jou hou[00:01:45]
Ek lief jou jessie my baby ek se dit nou[00:01:49]
Jessica[00:01:56]
Jy kan maar glo jessie baby daar's geen ander een[00:02:00]
Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou[00:02:04]
Jessica[00:02:12]
Dit was net ons op die strand toe die[00:02:15]
Son sak ek onthou[00:02:18]
Jessica[00:02:23]
Kom kyk jessie baby kom kyk wat ek bedoel[00:02:27]
As ek se ek is op my knieë net oor jou[00:02:31]
Jessica[00:02:39]
En toe dit lig word was jy warm om my gevou[00:02:42]
Jessica[00:02:50]
Jessica[00:03:06]
Dit was net ons op die strand toe die[00:03:09]
Son sak ek onthou[00:03:12]
Jessica[00:03:17]
Kom kyk jessie baby kom kyk wat ek bedoel[00:03:21]
As ek se ek is op my knieë net oor jou lu[00:03:25]
Jessica[00:03:33]
En toe dit lig word was jy warm om my gevou[00:03:37]
Jessica[00:03:44]