• 转发
  • 反馈

《Daai Liedjie》歌词


歌曲: Daai Liedjie

所属专辑:Daai Liedjie

歌手: Vernon Barnard

时长: 03:03

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Daai Liedjie

Daai Liedjie - Vernon Barnard[00:00:00]

Written by:Roux Cloete/William Loots[00:00:00]

Ek onthou hoe ek en jy[00:00:03]

Kon luister na die radio[00:00:06]

Gewag het tot ons liedjie speel sodat[00:00:09]

Ek en jy ons harte in 'n song met mekaar kon deel[00:00:12]

Want elke liewe keer het jy my hart met daai woorde kom steel[00:00:18]

Kom herhaal hier in my kop[00:00:24]

Totdat die song op die radio op die radio stop[00:00:27]

Want ek wil daai liedjie wees wat jy saam kan sing[00:00:31]

Wat 'n glimlag weer op jou gesig sal bring[00:00:35]

Daai wysie wat 'n meisie in haar hart wil hou[00:00:38]

En as dit speel dink sy aan jou[00:00:41]

Ek wil daai liedjie vir jou wees op die radio[00:00:44]

Die klank wat jy hoor as jy jou hart vashou[00:00:47]

Ek wil daai liedjie wees wat jou laat dans[00:00:50]

En van alles laat vergeet[00:00:53]

Ek onthou hoe ek en jy[00:00:56]

Woorde uit liedjies vir mekaar kon sê[00:00:59]

En net hier bly tot die son gaan lê[00:01:02]

Dat ek en jy weer die ritme van ons liefde sal leer[00:01:05]

Want ek en jy weet niks sal ons stop[00:01:12]

Niks sal ons kan keer[00:01:14]

Kom herhaal hier in my kop[00:01:17]

Totdat die song op die radio op die radio stop[00:01:20]

Want ek wil daai liedjie wees wat jy saam kan sing[00:01:24]

Wat 'n glimlag weer op jou gesig sal bring[00:01:28]

Daai wysie wat 'n meisie in haar hart wil hou[00:01:31]

En as dit speel dink sy aan jou[00:01:34]

Ek wil daai liedjie vir jou wees op die radio[00:01:37]

Die klank wat jy hoor as jy jou hart vashou[00:01:40]

Ek wil daai liedjie wees wat jou laat dans[00:01:43]

En van alles laat vergeet[00:01:46]

Ek sing uit my hart uit ek sing elke woord vir jou[00:01:49]

Jy is die melodie maar die mooiste klank is ek en jy in harmonie[00:01:55]

Want ek wil daai liedjie wees wat jy saam kan sing[00:02:07]

'N glimlag weer op jou gesig sal bring[00:02:11]

Daai wysie wat 'n meisie in haar hart wil hou[00:02:13]

En as dit speel dink sy aan jou[00:02:17]

Ek wil daai liedjie vir jou wees op die radio[00:02:20]

Die klank wat jy hoor as jy jou hart vashou[00:02:23]

Ek wil daai liedjie wees wat jou laat dans[00:02:26]

En van alles laat vergeet[00:02:29]

Want ek wil daai liedjie wees wat jy saam kan sing[00:02:31]

'N glimlag weer op jou gesig sal bring[00:02:35]

Daai wysie wat 'n meisie in haar hart wil hou[00:02:38]

En as dit speel dink sy aan jou[00:02:41]

Ek wil daai liedjie vir jou wees op die radio[00:02:44]

Die klank wat jy hoor as jy jou hart vashou[00:02:47]

Ek wil daai liedjie wees wat jou laat dans[00:02:50]

En van alles laat vergeet[00:02:53]