所属专辑:Elvis Blue
歌手: Elvis Blue
时长: 02:48
Vorhaarnooi - Elvis Blue[00:00:01]
Written by:Louis van Rensburg[00:00:01]
Bantam hom so en flennie die snare[00:00:15]
Ek is verlief op die kind[00:00:21]
Die son slaan vuur uit die sweetvos hare[00:00:30]
Ek is verlief op die kind[00:00:36]
Hoor jy meisie met die sweetvos hare[00:00:45]
Verstaan jy die praat van die rankie snare[00:00:51]
Ek is verlief op die kind[00:00:57]
Lappa lei vir bella koud in waboomskloof se geel bossie[00:01:06]
Lappa maak vir bella stout[00:01:14]
Met hanepoot se natrosies[00:01:18]
Donkerrooi die wingerdblaar[00:01:22]
En warmrooi die mond van haar[00:01:26]
My hart blom wit vir die voshaar nooi[00:01:30]
Pluk heide van die rooiste rooi[00:01:38]
Vir hierdie einste voshaar nooi[00:01:47]
Bellabint my meisiekind[00:01:53]
Dis hartblom wit dis heide rooi[00:01:57]
Bellabint my meisiekind[00:02:01]
Dis hartblom wit dis heide rooi[00:02:06]
Vir jou my voshaar meisiekind[00:02:09]
Hoor jy meisie met die sweetvos hare[00:02:17]
Verstaan jy die praat van die rankie snare[00:02:23]
Ek is verlief op die kind[00:02:29]
Ek is verlief op die kind[00:02:38]