所属专辑:Breek Die Ys
歌手: Ray Dylan
时长: 03:27
Wanneer Laas - Ray Dylan[00:00:00]
Written by:Don Kelly/Ray Dylan/Niel Schoombee/Marc Brendon[00:00:01]
Ek verloor beheer net om te dink jy is myne[00:00:10]
Ek kan skaars beweeg as jy in my rigting kyk[00:00:18]
Dis die gevoel wat mens laat wonder is dit verewig[00:00:26]
Want die liefde kom en gaan so gou verby[00:00:34]
Wanneer laas het jy gestop en gese I love you[00:00:42]
Wanneer laas het jy in my oe gekyk[00:00:50]
En wanneer laas het jy verstaan wat ek bedoel het[00:00:58]
Se my wanneer laas[00:01:06]
Wanneer laas[00:01:11]
Al wat oorbly is die werklikheid van gister[00:01:15]
Al wat saakmaak is die toekoms saam met jou[00:01:24]
My grootste wens is dat jy my ook so kon liefhe[00:01:32]
Want in jou hart weet jy ek's hier ek bly getrou[00:01:40]
Wanneer laas het jy gestop en gese I love you[00:01:48]
Wanneer laas het jy in my oe gekyk[00:01:56]
En wanneer laas het jy verstaan wat ek bedoel het[00:02:04]
Se my wanneer laas wanneer laas[00:02:11]
Vir elke aand as ek op my kniee staan[00:02:22]
Dan dank ek god vir alles wat ek het[00:02:30]
Wanneer laas het jy gestop en gese I love you[00:02:39]
En wanner laas het jy in my oe gekyk[00:02:47]
En wanneer laas het jy verstaan wat ek bedoel het[00:02:55]
Se my wanneer laas wanneer laas[00:03:03]
My baby wanneer laas wanneer laas[00:03:10]