• 转发
  • 反馈

《Ons Vir Jou》歌词


歌曲: Ons Vir Jou

所属专辑:Millennium Vark

歌手: Shane

时长: 03:02

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Ons Vir Jou

Ons Vir Jou - Shane[00:00:00]

Written by:S Mchallaghan[00:00:00]

H** maak jy jou mind op[00:00:00]

Met brannewyn wat jou omdop[00:00:03]

Mampoer wat jou gatskop[00:00:06]

Jou vrou is lankal raadop[00:00:10]

Hou jy van pap en wors[00:00:13]

En ly jy ook altyd dors[00:00:16]

Nou kom ons sing hierdie liedjie[00:00:19]

Ons sing hom uit volle bors[00:00:23]

Uit die blou van onse hemel[00:00:26]

Uit die dieptes van ons see[00:00:29]

Oor ons ewige gebergtes[00:00:32]

Waar die kranse antwoord gee[00:00:35]

Deur ons ver verlate vlaktes[00:00:38]

Met die kreun van ossewa[00:00:42]

Rys die stem van ons geliefdes[00:00:45]

Van ons land suid afrika[00:00:48]

H** sien jy die vrede[00:00:54]

Van die toekoms en verlede[00:00:56]

H** lank moet ons nog wag[00:01:00]

Terwyl lande vir ons lag[00:01:03]

Vat jy wat jy kan kry[00:01:06]

Terwyl anner honger ly[00:01:09]

En kan jy nog onthou[00:01:13]

Laat ons saam sing ons vir jou[00:01:16]

Uit die blou van onse hemel[00:01:19]

Uit die dieptes van ons see[00:01:22]

Oor ons ewige gebergtes[00:01:25]

Waar die kranse antwoord gee[00:01:29]

Deur ons ver verlate vlaktes[00:01:32]

Met die kreun van ossewa[00:01:35]

Rys die stem van ons geliefde[00:01:38]

Vir ons land suid afrika[00:01:42]

Uit die blou van onse hemel[00:02:14]

Uit die dieptes van ons see[00:02:17]

Oor ons ewige gebergtes[00:02:21]

Waar die kranse antwoord gee[00:02:24]

Deur ons ver verlate vlaktes[00:02:27]

Met die kreun van ossewa[00:02:30]

Rys die stem van ons geliefdes[00:02:34]

Vir ons land suid afrika[00:02:37]

Uit die blou van onse hemel[00:02:42]

Uit die dieptes van ons see[00:02:45]

Oor ons ewige gebergtes[00:02:48]

Waar die kranse antwoord gee[00:02:51]