• 转发
  • 反馈

《Wenners》歌词


歌曲: Wenners

所属专辑:Wenners

歌手: Danie Botha

时长: 02:52

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Wenners

Wenners - Danie Botha[00:00:00]

Sien jy nou die lig[00:00:05]

Weet jy dat hy leef[00:00:08]

Dan ken ek mos jou oë[00:00:10]

Dit was altyd daar gewees[00:00:13]

Blind het ons gekyk[00:00:15]

Die waarheid mis gelees[00:00:18]

Die vrede was altyd daar gewees[00:00:20]

Kyk nou weer 'n keer[00:00:25]

Stap nou saam met my[00:00:28]

Sing dan nou 'n lied[00:00:30]

'N lied vir jou en my[00:00:33]

Blind het ons gekyk[00:00:35]

Die lewe gevrees[00:00:38]

Soek jy na 'n toekoms[00:00:40]

Wil jy ook daar wees[00:00:43]

Wenners wenners wenners[00:00:45]

Wenners wil ons wees[00:00:48]

Lewe jy met haat[00:00:50]

Lewe jy met vrees[00:00:53]

Wenners wenners wenners[00:00:55]

Wenners moet ons wees[00:00:58]

Lewe vir 'n toekoms[00:01:00]

Lewe om daar te wees[00:01:03]

Saam kan ons mos waag[00:01:09]

Met moeite en verdriet[00:01:11]

Opdraand mag dit gaan[00:01:14]

Maar ons weet dis nie verniet[00:01:16]

Dan sien ek weer jou oë[00:01:18]

Die pad het ons gekies[00:01:21]

Terugkyk sal ons nie[00:01:23]

Verloor is geen ekskuus[00:01:26]

O wenners wenners wenners[00:01:28]

Wenners moet ons wees[00:01:31]

Lewe jy met haat[00:01:34]

Lewe jy met vrees[00:01:36]

Wenners wenners wenners[00:01:38]

Wenners wil ons wees[00:01:41]

Lewe vir 'n toekoms[00:01:43]

Lewe om daar te wees[00:01:46]

Kyk nou weer 'n keer[00:01:52]

Stap nou saam met my[00:01:55]

Sing dan nou 'n lied[00:01:57]

'N lied vir jou en my[00:01:59]

Dan sien ek weer jou oë[00:02:02]

Die vensters van jou siel[00:02:04]

Kom ons strewe na 'n toekoms[00:02:07]

Anderkant die spieë l[00:02:10]

O wenners wenners wenners[00:02:12]

Wenners moet ons wees[00:02:15]

Lewe jy met haat[00:02:17]

Lewe jy met vrees[00:02:20]

Wenners wenners wenners[00:02:22]

Wenners wil ons wees[00:02:25]

Lewe vir 'n toekoms[00:02:27]

Lewe om daar te wees[00:02:30]

Lewe vir 'n toekoms[00:02:32]

Lewe om daar te wees[00:02:35]

您可能还喜欢Danie Botha的歌曲: