所属专辑:RSG 100 van die Grootste Afrikaanse Treffers
歌手: Dewald Dippenaar
时长: 03:07
Plaasdorp - Dewald Dippenaar[00:00:00]
Written by:Curly Putman/Werner Fensham/Mike van Zyl[00:00:00]
Die ou plaasdorp lyk steeds dieselfde[00:00:00]
Na al die dae in staats hotelle[00:00:04]
Hy haal 'n halfjack uit en drink 'n dop[00:00:07]
Op al sy pê lle[00:00:11]
Hy haal 'n kiekie uit en gooi 'n trippel[00:00:15]
Hy dra 'n ring deur sy linker nipple[00:00:20]
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien[00:00:24]
Da's net een garage en bottelstoor[00:00:31]
'N sinkkakhuis en 'n poskantoor[00:00:35]
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien[00:00:39]
Da's net een garage en bottelstoor[00:00:46]
'N sinkkakhuis en 'n poskantoor[00:00:51]
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien[00:00:54]
Hy haal 'n vinyl uit sy harley[00:01:02]
Hy 'dig' die tune van oom bob marley[00:01:05]
Hy like die kus beslis[00:01:08]
Maar hy hou nie van transvaal nie[00:01:10]
Hy haal 'n bankie uit en rol 'n bielie[00:01:16]
'N ding so dik soos 'n vrystaat mielie[00:01:20]
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien[00:01:23]
Da's net een garage en bottelstoor[00:01:30]
'N sinkkakhuis en 'n poskantoor[00:01:35]
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien[00:01:38]
Da's net een garage en bottelstoor[00:01:45]
'N sinkkakhuis en 'n poskantoor[00:01:49]
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien[00:01:53]
Da's net een garage en bottelstoor[00:02:29]
'N sinkkakhuis en 'n poskantoor[00:02:34]
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien[00:02:37]
Da's net een garage en bottelstoor[00:02:44]
'N sinkkakhuis en 'n poskantoor[00:02:48]
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien[00:02:52]