所属专辑:’n Spesiale Aand Met Ray Dylan
歌手: Ray Dylan
时长: 03:25
Hokaai Stoppie Lorrie (Live) - Ray Dylan[00:00:00]
Written by:Ray Dylan/Don Kelly/Marc Brendon/Fredi Nest[00:00:01]
Gistraand se party is oor en uit[00:00:07]
Die son begin oor die berge kruip[00:00:11]
En die wiele draai ja die wiele draai[00:00:15]
Vanaand begin ons weer van voor[00:00:22]
Ons hou aan soek ja oor en oor[00:00:25]
En my hart is vol ja my hart is vol[00:00:29]
Gaan dit hier wees waar ek jou gaan kry[00:00:36]
Gaan die voeltjies vanaand weer koring sny[00:00:40]
Hokaai stoppie lorrie[00:00:45]
Dis hier waar ek vanaand wil bly[00:00:47]
Hokaai stoppie lorrie[00:00:52]
Vanaand is dit net ek en jy[00:00:55]
Hokaai stoppie lorrie[00:00:59]
Bring al jou pelle saam[00:01:03]
Hokaai stoppie lorrie[00:01:06]
Ons gaan dans dat die stof so staan[00:01:09]
Bokka lyk so mooi vanaand[00:01:19]
Daars daai girl van gister aand[00:01:22]
En my hart is vol ja my hart is vol[00:01:26]
Gaan dit hier wees waar ek jou gaan kry[00:01:33]
Vanaand gaan ons twee koring sny[00:01:37]
Hokaai stoppie lorrie[00:01:41]
Dis hier waar ek vanaand wil bly[00:01:45]
Hokaai stoppie lorrie[00:01:48]
Vanaand is dit net ek en jy[00:01:52]
Hokaai stoppie lorrie[00:01:56]
Bring al jou pelle saam[00:01:59]
Hokaai stoppie lorrie[00:02:03]
Ons gaan dans dat die stof so staan[00:02:06]
Hokaai stoppie lorrie[00:02:40]
Dis hier waar ek vanaand wil bly[00:02:43]
Hokaai stoppie lorrie[00:02:47]
Vanaand is dit net ek en jy[00:02:50]
Hokaai stoppie lorrie[00:02:55]
Dis hier waar ek vanaand wil bly[00:02:58]
Hokaai stoppie lorrie[00:03:02]
Ons gaan dans dat die stof so staan[00:03:05]
Hokaai stoppie lorrie[00:03:09]