所属专辑:Die Platinum Reeks
歌手: Ray Dylan
时长: 04:12
Ek Sal Jou Moet Laat Gaan - Ray Dylan[00:00:00]
Ek sal jou moet laat gaan[00:00:00]
En van vooraf leer om almal te verstaan[00:00:05]
Sien jy my[00:00:11]
Ek sal jou moet laar gaan[00:00:15]
Ek kom val voor jou neer[00:00:20]
Met my hande albei op my knieë[00:00:25]
Sien jy my[00:00:31]
Die woorde maak seer[00:00:36]
Ek wil nie meer met jou baklei nie[00:00:43]
Die lewe gaan aan[00:00:46]
Ek wil nie hê jy moet huil nie ons sal eendag verstaan[00:00:53]
Ek sal jou moet laat gaan[00:01:01]
En van vooraf leer om als te verstaan[00:01:06]
Sien jy my[00:01:12]
Ek sal jou moet laat gaan[00:01:16]
En ons sal albei nou leer[00:01:21]
Dis verlede al maak dit hoe seer[00:01:26]
Ons moet die prys betaal[00:01:31]
Ek sal jou moet laat gaan[00:01:36]
Daar is bloed op my hand[00:01:41]
En daar is sout op jou wond[00:01:46]
Maar is nes hulle sê[00:01:51]
Net die tyd maak gesond[00:01:56]
Ek wil nie meer met jou baklei nie[00:02:04]
Die lewe gaan aan[00:02:07]
Ek wil nie hê jy moet huil nie ons sal eendag verstaan[00:02:14]
Ek sal jou moet laat gaan[00:02:21]
En van vooraf leer om als te verstaan[00:02:27]
Sien jy my[00:02:32]
Ek sal jou moet laat gaan[00:02:37]
En ons sal albei moet leer[00:02:42]
Dis verlede al maak dit hoe seer[00:02:47]
Ons moet die prys betaal[00:02:52]
En ek sal jou moet laat gaan[00:02:57]
Oooh ek wil nie hê jy moet huil nie[00:03:04]
Ons sal eendag verstaan[00:03:07]
Ek sal jou moet laat gaan[00:03:12]
En van vooraf leer om als te verstaan[00:03:17]
Sien jy my[00:03:23]
Mmmmmmmmmmm[00:03:27]
Ons sal albei moet leer[00:03:32]
Dit is verlede al maak dit hoe seer[00:03:37]
Ons moet die prys betaal[00:03:43]
Ek sal jou moet laat gaan[00:03:47]
Ek sal jou moet laat gaan[00:03:52]
Ek sal jou moet laat gaan[00:03:55]
Ek sal jou moet laat gaan[00:04:00]