• 转发
  • 反馈

《Madibaland》歌词


歌曲: Madibaland

所属专辑:Maak Jou Drome Waar

歌手: AB De Villiers

时长: 04:19

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Madibaland

As die son sak oor die berge[00:00:11]

Hoor ek nog jou stem[00:00:14]

Die hartklop van ‘n nasie[00:00:16]

Apartheid is gewen[00:00:19]

Vra jou vrae[00:00:21]

Oor tye wat verby is, sê jou sê[00:00:24]

Als wat jy wou hê[00:00:30]

Madibaland, jy sal altyd bly staan[00:00:35]

Madibaland, ons sal vorentoe gaan[00:00:40]

Met hart en siel vir mekaar[00:00:46]

Jy’t als verander[00:00:50]

Madibaland, jy leef binne my hart[00:00:56]

Madibaland, al die pyn en smart[00:01:02]

Die ketting van haat afgebreek[00:01:07]

Jy’t dit omgekeer[00:01:12]

Jy’t ons land se taal verstaan[00:01:15]

‘n Lewe nou in oorvloed[00:01:29]

Als te dank aan jou[00:01:32]

Die einde kruip al nader[00:01:34]

Vir my en vir jou[00:01:37]

Kleur en klank[00:01:39]

Jy leef in ons gebede[00:01:43]

Vat my hand[00:01:45]

Lei my na Tafelberg[00:01:48]

Madibaland, jy sal altyd bly staan[00:01:53]

Madibaland, ons sal vorentoe gaan[00:01:58]

Met hart en siel vir mekaar[00:02:04]

Jy’t als verander[00:02:09]

Madibaland, jy leef binne my hart[00:02:15]

Madibaland, al die pyn en smart[00:02:20]

Die ketting van haat afgebreek[00:02:25]

Jy’t dit omgekeer[00:02:30]

Jy’t ons land se taal verstaan[00:02:34]

Jy is ‘n deel van my[00:02:37]

Ons sal die antwoord kry[00:02:40]

Niks sal ons ooit weer kan skei[00:02:42]

Saam sal ons mense help[00:02:48]

Keer misdaad en geweld[00:02:50]

Ons sal jou nooit verlaat[00:02:53]

Madibaland, jy sal altyd bly staan[00:02:58]

Madibaland, ons sal vorentoe gaan[00:03:03]

Met hart en siel vir mekaar[00:03:09]

Jy’t als verander[00:03:13]

Madibaland, jy sal altyd bly staan[00:03:19]

Madibaland, ons sal vorentoe gaan[00:03:25]

Met hart en siel vir mekaar[00:03:30]

Jy’t als verander[00:03:35]

Madibaland, jy leef binne my hart[00:03:41]

Madibaland, al die pyn en smart[00:03:46]

Die ketting van haat afgebreek[00:03:52]

Jy’t dit omgekeer[00:03:56]

Jy’t ons land se taal verstaan[00:04:00]

您可能还喜欢AB De Villiers的歌曲: