• 转发
  • 反馈

《Vier Woorde》歌词


歌曲: Vier Woorde

所属专辑:Bring die Liefde Terug

歌手: Gerrie Pretorius

时长: 03:50

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Vier Woorde

Vier Woorde - Gerrie Pretorius[00:00:00]

Written by:T. Shultzieg/K. Feltz/H. Engelbrecht[00:00:01]

Die son sak weg in die verte[00:00:20]

Die hemel is vol en alleen[00:00:24]

Dit skynsel vol rooi verf die berge[00:00:28]

'N wolkie vlug iewers heen[00:00:32]

En breekbare drome van jou[00:00:36]

En vreugde en reën[00:00:38]

Die heel mooiste vier woorde[00:00:44]

Bring ons saam deur die lewe[00:00:47]

Die heel mooiste vier woorde[00:00:52]

Is net bedoel vir jou[00:00:55]

In my hart klink die woorde[00:00:59]

Altyd altyd om jou[00:01:03]

Die heel mooiste vier woorde[00:01:07]

Dis my liefde vir jou[00:01:11]

In die eerste akkoorde[00:01:15]

Is my liefde vir jou[00:01:19]

Die heel mooiste vier woorde[00:01:23]

Ek het jou lief[00:01:27]

Die heel mooiste vier woorde[00:01:31]

Ek het jou lief[00:01:35]

Die heel mooiste vier woorde[00:01:39]

Ek het jou lief[00:01:42]

In die eerste akkoorde[00:01:47]

Dis my liefde vir jou[00:01:51]

Die nag se sterre wat skitter[00:01:57]

Die helder glans van die maan[00:02:01]

Die melkweg glinster om vreugde[00:02:05]

Die aandwind fluister jou naam[00:02:09]

My hart sing 'n lied van liefde[00:02:12]

Wat nooit sal vergaan[00:02:15]

Die heel mooiste vier woorde[00:02:21]

Bring ons saam deur die lewe[00:02:24]

Die heel mooiste vier woorde[00:02:28]

Is net bedoel vir jou[00:02:32]

In my hart is die woorde[00:02:36]

Altyd altyd om jou[00:02:40]

Die heel mooiste vier woorde[00:02:44]

Dis my liefde vir jou[00:02:48]

In die eerste akkoorde[00:02:52]

Is my liefde vir jou[00:02:56]

Die heel mooiste vier woorde[00:03:00]

Is ek het jou lief[00:03:04]

Die heel mooiste vier woorde[00:03:08]

Ek het jou lief[00:03:12]

Die heel mooiste vier woorde[00:03:16]

Ek het jou lief[00:03:20]

In die eerste akkoorde[00:03:24]

Is my liefde vir jou[00:03:28]

In die eerste akkoorde[00:03:32]

Is my liefde vir jou[00:03:36]