所属专辑:Die Platinum Reeks
歌手: Ray Dylan
时长: 03:18
Die Hemel Treur - Ray Dylan[00:00:00]
Written by:Tony Hendrik/Bernd Meinunger[00:00:01]
Hier sit ek weer ek gaan my nuwe pick up line probeer[00:00:12]
Toe stap sy in ek het nog nooit so mooi poppie gesien[00:00:19]
Sy kyk toe vir my niks kan my nou keer[00:00:27]
Ek loop oor na haar en dis toe ek sê[00:00:34]
Die hemel treur n engel is weg[00:00:42]
Jy is te mooi om n mens te wees[00:00:45]
Nou wonder ek kan jy my sê[00:00:49]
Wat op aarde gaan nou gebeur[00:00:53]
Die hemel treur n engel is hier[00:00:56]
Jy maak die lekkerkry in my wakker[00:01:00]
Ek kan nie meer ek's finish en klaar[00:01:03]
As ek jou het laat ek jou nooit weer gaan nie[00:01:07]
Tot die hemel op ons neerval[00:01:11]
Die hemel treur[00:01:14]
Ek's lief vir jou ek besluit dit sommer dadelik hier en nou[00:01:22]
Kom vat my hand kom toer met my deur onse hele land[00:01:29]
Jy moet net ja sê ek weet ek wil jou hê[00:01:37]
Maar jy's in beheer nou sê ek net weer[00:01:44]
Die hemel treur n engel is hier[00:01:52]
Jy maak die lekkerkry in my wakker[00:01:55]
Ek kan nie meer ek's finish en klaar[00:01:59]
As ek jou het laat ek jou nooit weer gaan nie[00:02:03]
Tot die hemel op ons neerval[00:02:07]
Die hemel treur[00:02:10]
Die hemel treur n engel is weg[00:02:28]
Jy is te mooi om n mens te wees[00:02:31]
Die hemel treur n engel is hier[00:02:35]
Jy maak die lekkerkry in my wakker[00:02:39]
Ek kan nie meer ek's finish en klaar[00:02:42]
As ek jou het laat ek jou nooit weer gaan nie[00:02:46]
Tot die hemel op ons neerval[00:02:50]
Die hemel treur n engel is hier[00:02:53]
Jy maak die lekkerkry in my wakker[00:02:57]
Ek kan nie meer ek's finish en klaar[00:03:00]
As ek jou het laat ek jou nooit weer gaan nie[00:03:04]
Tot die hemel op ons neerval[00:03:08]
Die hemel treur[00:03:11]